Paralimpiese Winterspele 2014

Die Paralimpiese Winterspele 2014 (Russies: Зимние Паралимпийские игры 2014, tr.

XIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 2014

Gehou in Sotsji, Rusland
Deelnemende lande 45
Deelnemende atlete 538 (410 mans, 128 vroue)
Items 72 in 5 sporte
Openingseremonie 7 Maart 2014
Sluitingseremonie 16 Maart 2014
Amptelik geopen deur President Wladimir Poetin
Atlete-eed Walery Redkozubof
Beampte-eed
Olimpiese vlam Sergey Sjilof en Olesya Wladykina
Vorige Spele 2010: Vancouver (Kanada)
Volgende Spele 2018: Pyeongchang (Suid-Korea)

Zimniye Paralimpiyskiye igry 2014) is tussen 7 en 16 Maart 2014 in Sotsji, Rusland, aangebied. Tydens die geleentheid het 538 atlete uit 45 nasies aan 72 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die elfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste in Rusland.

Paralimpiese Winterspele 2014
'n Uitsig oor Sotsji se Olimpiese park met die Kaukasus op die agtergrond

Suid-Afrika het nie aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem nie.

Die Olimpiese Winterspele 2014 is tussen 7 en 23 Februarie in Sotsji gehou.

Toewysing

Paralimpiese Winterspele 2014 
Russiese posseël wat die Paralimpiese gelukbringers uitbeeld, Snezhinka en Luchik
Paralimpiese Winterspele 2014 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2014

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2014 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2014. Sotsji is op 4 Julie 2007 in Guatemala-stad deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2014. Ander kandidate was: Pyeongchang en Salzburg.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2014
Stad Land Rondte 1 Rondte 2
Sotsji Paralimpiese Winterspele 2014  Rusland 34 51
Pyeongchang Paralimpiese Winterspele 2014  Suid-Korea 36 47
Salzburg Paralimpiese Winterspele 2014  Oostenryk 25

Sporte

Paralimpiese Winterspele 2014 
Rolstoelysbal tydens die Paralimpiese Winterspele 2014

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Paralimpiese Winterspele 2014  Alpeski (32)
  • Paralimpiese Winterspele 2014  Heg-en-steg-ski (20)
  • Paralimpiese Winterspele 2014  Paratweekamp (18)
  • Paralimpiese Winterspele 2014  Rolstoelysbal (1)
  • Paralimpiese Winterspele 2014  Sleehokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Maart 2014 7
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
Items
Seremonies OS SS
Paralimpiese Winterspele 2014  Alpeski 6 3 3 3 3 8 3 3 32
Paralimpiese Winterspele 2014  Heg-en-steg-ski 2 4 6 2 6 20
Paralimpiese Winterspele 2014  Paratweekamp 6 6 6 18
Paralimpiese Winterspele 2014  Rolstoelysbal 1 1
Paralimpiese Winterspele 2014  Sleehokkie 1 1
Totaal 12 5 7 6 9 3 14 7 9 72
Kumulatief 12 17 24 30 39 42 56 63 72
Maart 2014 7
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
Items

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Winterspele 2014 
Kaart van deelnemende nasies in 2014
Paralimpiese Winterspele 2014 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Paralimpiese Winterspele 2014 deelgeneem het nie.

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Winterspele 2014  Goud Paralimpiese Winterspele 2014  Silwer Paralimpiese Winterspele 2014  Brons Totaal
1 Paralimpiese Winterspele 2014  Rusland (RUS) 68 30 28 22 80
2 Paralimpiese Winterspele 2014  Duitsland (GER) 13 9 5 1 15
3 Paralimpiese Winterspele 2014  Kanada (CAN) 54 7 2 7 16
4 Paralimpiese Winterspele 2014  Oekraïne (UKR) 23 5 9 11 25
5 Paralimpiese Winterspele 2014  Frankryk (FRA) 14 5 3 4 12
6 Paralimpiese Winterspele 2014  Slowakye (SVK) 16 3 2 2 7
7 Paralimpiese Winterspele 2014  Japan (JPN) 20 3 1 2 6
8 Paralimpiese Winterspele 2014  Verenigde State (VSA) 74 2 7 9 18
9 Paralimpiese Winterspele 2014  Oostenryk (AUT) 13 2 5 4 11
10 Paralimpiese Winterspele 2014  Verenigde Koninkryk (GBR) 12 1 3 2 6
11 Paralimpiese Winterspele 2014  Noorweë (NOR) 31 1 2 1 4
Paralimpiese Winterspele 2014  Swede (SWE) 22 1 2 1 4
13 Paralimpiese Winterspele 2014  Spanje (ESP) 7 1 1 1 3
14 Paralimpiese Winterspele 2014  Nederland (NED) 7 1 0 0 1
Paralimpiese Winterspele 2014  Switserland (SUI) 8 1 0 0 1
16 Paralimpiese Winterspele 2014  Finland (FIN) 13 0 1 0 1
Paralimpiese Winterspele 2014  Nieu-Seeland (NZL) 3 0 1 0 1
18 Paralimpiese Winterspele 2014  Belarus (BLR) 10 0 0 3 3
19 Paralimpiese Winterspele 2014  Australië (AUS) 9 0 0 2 2
Totaal (19 NPKs) 417 72 72 72 216

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Winterspele 2014 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Winterspele 2014 ToewysingParalimpiese Winterspele 2014 SporteParalimpiese Winterspele 2014 KalenderParalimpiese Winterspele 2014 Deelnemende nasiesParalimpiese Winterspele 2014 Getal medaljesParalimpiese Winterspele 2014 VerwysingsParalimpiese Winterspele 2014 Eksterne skakelsParalimpiese Winterspele 2014Paralimpiese SpeleRuslandRussiesSotsjiSportTransliterasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeSeksuele penetrasieToerismeOorstromingSlag van BloedrivierRassisme in AfrikaDie GelofteRob HersovMierRefleksieNavorsingVakbondSkaapJakkalsConsolidated B-24 LiberatorWayde van NiekerkDansEskomCradock-4EmfiseemWilna SnymanWoestynWiki CommonsGqeberhaGeskiedenis van kindermishandelingDubbelpuntBloedvergiftigingVraag en aanbodInfeksieOrale seksPerdebyeTwaalf Stamme van IsraelSaartjie BaartmanKatSwangerskapVoornaamwoordNamibiëMilitêre diensplig in Suid-AfrikaRenaissanceArabiesMiltNarsistiese persoonlikheidsteuringPersentasieBybelAarverkalkingDawidMikro-ekonomieAnrich HerbstFraktuurAngina pectorisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Kaapstad se voorstedeElektrodeVoedingSuid-Afrikaanse GrensoorlogMenstruasieDie Stem van Suid-AfrikaNederlandChristiaan Frederik BeyersPenisLeenwoordSteenkool in Suid-AfrikaVingerseksDonkieAfrikaanse WikipediaGeslagsgelykheidJodeVoegwoordWinnie Madikizela-MandelaPlae van EgipteKewerEkonomieUnited Democratic FrontPretoriaRugbyElektrolietLys van Nederlandse skildersHokkie🡆 More