Leenwoord

'n Leenwoord is 'n woord wat vanuit een taal in 'n ander taal opgeneem is.

Die woord is dus van 'n ander taal "geleen" eerder as om 'n nuutskepping daarvoor op te maak. Leenwoorde behou soms hulle vreemde spelling as dit in 'n taal opgeneem word. Pas op om nie leenwoorde met leenvertaling (email word vertaal as e-pos) of basterwoorde (samestellings van leenvertalings of verafrikaanste leenwoorde) te verwar nie.

Woorde soos "bakkie", "boomslang" en "apartheid" is voorbeelde van Afrikaanse woorde wat in ander tale as 'n leenwoord opgeneem is.

Engelse leenwoorde word soms in informele Afrikaans gebruik. Voorbeelde hiervan is woorde soos: cool, gross, tissue en nice. Soms word Afrikaanse spelreëls selfs op sulke woorde toegepas, soos cool, cooler, coolste (trappe van vergelyking).

Voorbeelde

Leenwoorde uit Engels:

Leenwoorde uit Frans:

  • Tantieme (outeursaandeel)
  • déjà vu
  • cliché
  • voilà
  • croissant
  • baguette

Leenwoorde uit Italiaans

Leenwoorde uit Japanees:

Verdere naleeswerk

Tags:

TaalWoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerHoopBloedsomloopstelselAntoniemMark (ekonomie)Reg tot ‘n gesonde omgewingPenisKontinentBruin huisslangOplossing (chemie)KrimpvarkieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKoolstofBysteekLongWhatsAppRugbySuid-Afrikaanse GrensoorlogKommunikasieSeptimius AwardsGrondwet20ste eeuStudievaardighedeNasionale VrouedagProvinsies van Suid-AfrikaInligtingKlimaatsverandering in AfrikaAfrikaKweekhuiseffekBronadresStaalMetaalGriekwa-AfrikaansHartaanvalBreyten BreytenbachVakbondToestand van materieKoperTierKernkragStaatstoelaeEweknienetwerkAfrikaanse TaalmonumentInstagramKewerLenteWapen van Suid-AfrikaNierversakingZoeloeSteenkoolRenosterWaterSwawelAkuutDaggaPersoonlikheidByung-Chul HanDubbelpuntAardeAmhariesSilwerSlawernyDuitsPoesUniegebouKunselementeOos-KaapStilleweCovid-19-pandemieDroomViëtnamoorlogSwartbewussynsbewegingMusieksimboleRookgewoonteSendelingposisiePornhubLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More