Paralimpiese Winterspele 2018

Die Paralimpiese Winterspele 2018 (Koreaans: hangoel: 평창 동계 패럴림픽; hanja: 平昌 冬季 패럴림픽; Pyeongchang Donggye Paereollimpik), is tussen 9 en 18 Maart in Pyeongchang, Suid-Korea, aangebied.

XIIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 2018

Gehou in Pyeongchang, Suid-Korea
Deelnemende lande 49 Nasionale Paralimpiese Komitees
Deelnemende atlete 569
Items 80 in 6 sporte
Openingseremonie 9 Maart 2018
Sluitingseremonie 18 Maart 2018
Amptelik geopen deur President Moon Jae-in
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam Kim Eun-jung
Seo Soon-seok
Vorige Spele 2014: Sotsji (Rusland)
Volgende Spele 2022: Beijing (China)

Dit was die twaalfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en ná die Paralimpiese Somerspele 1988 in Seoel die tweede Paralimpiese Spele in Suid-Korea.

Paralimpiese Winterspele 2018
Dragon Valley Ski Resort

Suid-Afrika het nie aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem nie. Die spanne van Georgië, Noord-Korea en Tadjikistan het vir die eerste keer aan Paralimpiese Winterspele deelgeneem. Die Russiese span is soos by die Olimpiese Winterspele 2018 van die Paralimpiese Winterspele uitgesluit, hoewel atlete onder neutrale vlag deelgeneem het.

Die Olimpiese Winterspele 2018 is tussen 9 en 25 Februarie (in die maand net voor die Paralimpiese Winterspele) in Pyeongchang gehou.

Toewysing

Paralimpiese Winterspele 2018 
Kaart van die sportplekke
Paralimpiese Winterspele 2018 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2018 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2018. Pyeongchang is op 6 Julie 2011 in Durban deur die Internasionale Olimpiese Komitee as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2018 aangewys. Ander kandidate was: München en Annecy.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2018
Stad Land Rondte 1
Pyeongchang Paralimpiese Winterspele 2018  Suid-Korea 63
München Paralimpiese Winterspele 2018  Duitsland 25
Annecy Paralimpiese Winterspele 2018  Frankryk 7

Sporte

6 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Paralimpiese Winterspele 2018  Alpeski (30)
  • Paralimpiese Winterspele 2018  Heg-en-steg-ski (20)
  • Paralimpiese Winterspele 2018  Paratweekamp (18)
  • Paralimpiese Winterspele 2018  Rolstoelysbal (1)
  • Paralimpiese Winterspele 2018  Sleehokkie (1)
  • Paralimpiese Winterspele 2018  Sneeuplankry (10)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Maart 2018  9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 Goue
medaljes
Seremonies OS SS
Paralimpiese Winterspele 2018  Alpeski 6 6 6 3 3 3 3 30
Paralimpiese Winterspele 2018  Heg-en-steg-ski 2 4 6 6 2 20
Paralimpiese Winterspele 2018  Paratweekamp 6 6 6 18
Paralimpiese Winterspele 2018  Rolstoelysbal 1 1
Paralimpiese Winterspele 2018  Sleehokkie 1 1
Paralimpiese Winterspele 2018  Sneeuplankry 5 5 10
Totaal 0 12 8 9 12 9 3 11 10 6 80

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Winterspele 2018 
Kaart van deelnemende nasies in 2018:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

   Deelname onder Paralimpiese vlag

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Winterspele 2018  Goud Paralimpiese Winterspele 2018  Silwer Paralimpiese Winterspele 2018  Brons Totaal
1 Paralimpiese Winterspele 2018  Verenigde State (USA) 68 13 15 8 36
2 Paralimpiese Winterspele 2018  Neutrale Paralimpiese Atlete (NPA) 30 8 10 6 24
3 Paralimpiese Winterspele 2018  Kanada (CAN) 52 8 4 16 28
4 Paralimpiese Winterspele 2018  Frankryk (FRA) 12 7 8 5 20
5 Paralimpiese Winterspele 2018  Duitsland (GER) 20 7 8 4 19
6 Paralimpiese Winterspele 2018  Oekraïne (UKR) 20 7 7 8 22
7 Paralimpiese Winterspele 2018  Slowakye (SVK) 11 6 4 1 11
8 Paralimpiese Winterspele 2018  Belarus (BLR) 14 4 4 4 12
9 Paralimpiese Winterspele 2018  Japan (JPN) 38 3 4 3 10
10 Paralimpiese Winterspele 2018  Nederland (NED) 9 3 3 1 7
Totaal (26 NPKs) 569 80 80 81 241

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Winterspele 2018 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Winterspele 2018 ToewysingParalimpiese Winterspele 2018 SporteParalimpiese Winterspele 2018 KalenderParalimpiese Winterspele 2018 Deelnemende nasiesParalimpiese Winterspele 2018 Getal medaljesParalimpiese Winterspele 2018 Sien ookParalimpiese Winterspele 2018 VerwysingsParalimpiese Winterspele 2018 Eksterne skakelsParalimpiese Winterspele 2018KoreaansParalimpiese Somerspele 1988Paralimpiese SpelePyeongchangSeoelSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkHeuningbyEnkelvoudige sinDemografie van Suid-AfrikaHemelvaartsdagAntisemitismeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MuishondApokriewe boekeHulpwerkwoordEkologieOopbroninhoudAkroniemBateVlagterminologieWorcesterWoordeskatNederlandsDrakensbergeLetterlike en figuurlike taalgebruikVulvaSeegolfHerfsMusieksimboleKolitisLys van Griekse mitologiese figureKapitalismeAngssteuringOogproblemeJeugdagSpysverteringstelselLys van Afrikaanse skrywersFotosinteseWoordsoortTafelbergKankerKlankVrouKatLeestekenLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGeelhoutSnaarinstrumentWaterstofOlimpiese SomerspeleMarie AntoinetteFamilie (verwantskap)KartografieHondeklipbaaiNag van die lang messeHomoniemWoordeboekJan van RiebeeckVerantwoordelikheidCounter-Strike 2Peach van PletzenSonnestelselGoudkus (streek)GoudWynand du ToitHannes van WykParasitiese siektesOnderwerp (taalkunde)Wiki CommonsInkomsteAfvalbestuurVolhoubare ontwikkelingBruin menseSkildklierVergelykings (taalkunde)KunselementePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRookgewoonteSneeu🡆 More