Paralimpiese Winterspele 1984

Die Paralimpiese Winterspele 1984 (Duits: Paralympische Winterspiele 1984), destyds bekend as die 3de Olimpiese Winterspele vir Gestremdes, is tussen 14 en 20 Januarie 1984 in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

IIIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1984

Gehou in Innsbruck, Oostenryk
Deelnemende lande 21
Deelnemende atlete 419 (325 mans, 94 vroue)
Items 107 in 3 sporte
Openingseremonie 14 Januarie 1984
Sluitingseremonie 20 Januarie 1984
Amptelik geopen deur President Rudolf Kirchschläger
Atlete-eed (sedert 1992)
Beampte-eed
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1980: Geilo (Noorweë)
Volgende Spele 1988: Innsbruck (Oostenryk)

Tydens die geleentheid het 419 atlete uit 21 nasies aan 107 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die derde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Die Olimpiese Winterspele 1984 is tussen 8 en 19 Februarie in Sarajevo, Joego-Slawië, gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1984 vir atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, atlete met amputasies en les autres is tussen 17 en 30 Junie in New York Stad, Verenigde State, aangebied, terwyl dié vir rolstoelatlete tussen 22 Julie en 1 Augustus in Stoke Mandeville, Verenigde Koninkryk, aangebied is.

Sporte

3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Paralimpiese Winterspele 1984  Alpeski (56)
  • Paralimpiese Winterspele 1984  Heg-en-steg-ski (35)
  • Paralimpiese Winterspele 1984  Ysslee (16)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Winterspele 1984 
Kaart van deelnemende nasies in 1984:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Winterspele 1984  Goud Paralimpiese Winterspele 1984  Silwer Paralimpiese Winterspele 1984  Brons Totaal
1 Paralimpiese Winterspele 1984  Oostenryk (AUT) 34 19 17 70
2 Paralimpiese Winterspele 1984  Finland (FIN) 19 9 6 34
3 Paralimpiese Winterspele 1984  Noorweë (NOR) 15 13 13 41
4 Paralimpiese Winterspele 1984  Wes-Duitsland (FRG) 10 14 10 34
5 Paralimpiese Winterspele 1984  Verenigde State (USA) 51 7 14 14 35
6 Paralimpiese Winterspele 1984  Swede (SWE) 7 2 5 14
7 Paralimpiese Winterspele 1984  Switserland (SUI) 5 16 16 37
8 Paralimpiese Winterspele 1984  Frankryk (FRA) 4 2 0 6
9 Paralimpiese Winterspele 1984  Pole (POL) 3 2 8 13
10 Paralimpiese Winterspele 1984  Kanada (CAN) 22 2 8 4 14
11 Paralimpiese Winterspele 1984  Nieu-Seeland (NZL) 8 1 3 1 5
12 Paralimpiese Winterspele 1984  Verenigde Koninkryk (GBR) 22 0 4 6 10
13 Paralimpiese Winterspele 1984  Italië (ITA) 0 0 1 1
Paralimpiese Winterspele 1984  Joego-Slawië (YUG) 10 0 0 1 1
Totaal (21 NPKs) 419 107 106 102 315

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Winterspele 1984 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Winterspele 1984 SporteParalimpiese Winterspele 1984 Deelnemende nasiesParalimpiese Winterspele 1984 Getal medaljesParalimpiese Winterspele 1984 Sien ookParalimpiese Winterspele 1984 VerwysingsParalimpiese Winterspele 1984 Eksterne skakelsParalimpiese Winterspele 1984DuitsInnsbruckOostenrykSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingMiskruierSenuweeMIVSeismologieVigsOntwikkelde landTradisionele literatuurLandbouHeupLongontstekingKragopwekkingMarco PoloSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerstedelikingHerpes simplexMorfologie (taalkunde)OogproblemeLeonardo da VinciSpelerposisies in rugbyAlkoholismeHerfsBosluisbytkoorsFetale alkoholsindroomVaginale kankerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRefentse MorakeStokely CarmichaelOnse VaderRomeinse RykRassisme in AfrikaBeurtkragFrankrykSeekoeiBaksteenWolkPiet ByleveldKunselementeLys van Afrikaanse skrywersDaggaPerdSendelingposisieKappie (skryfteken)Desmond TutuSlawernyJaco JacobsVerkoueToringAnale kankerAborsie in Suid-AfrikaGesonde dieetRekenkundige ryJagluiperdKunsBeeldspraakNatuurrampCarles PuigdemontVloeistofKaaps-Hollandse stylLeenwoordEiffeltoringMetafoorLiewe HeksieTemperatuurTelwoordLuiperdKolorektale kankerStedelike hitte-eilandFiela se kindWisselkoersTekstielHector PietersonRuslandMpumalanga🡆 More