Bankdruk: Oefening van die bolyf

Bankdruk (Engels: Bench press) is 'n oefening waarby 'n bepaalde weerstand of gewig vanuit 'n lêende posisie op 'n spesiale bank opgestoot word.

Bankdruk: Oefening van die bolyf
'n Bankdruk
Bankdruk: Oefening van die bolyf
Piktogram wat Bankdruk aandui
Bankdruk: Oefening van die bolyf
Bankdruk op 'n Smith-masjien, sonder ekstra gewigte

Alhoewel die bankdruk die hele liggaam oefen, is die spiere wat hoofsaaklik gebruik word, die pectoralis majeur, die agterste deltoïedspier en die driekopspiere. 'n Barbell word oor die algemeen gebruik, maar 'n paar handgewigte kan ook gebruik word.

Bankdruk is een van die sportsoorte wat tydens die Paralimpiese Spele beoefen word.

Sien ook

  • Gewigoptel, soortgelyke oefening wat vanuit 'n staanposisie beoefen word

Eksterne skakels

Verwysings


Paralimpiese sporte Bankdruk: Oefening van die bolyf 

Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal

Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry

Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker

Demonstrasiesporte: Racquetbal

Tags:

Engels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EthiopiëBroodwortelBosluisbytkoorsAarde se atmosfeerEikelStapelvoedselKinderregteVingerseksTussenwerpselGrondGeldNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Griekse mitologiese figureFord GalaxyHATOSI-modelGoogleBierKalenderLys van veltoestandeEoliese prosesIslamMynbouMongoliëApostelArmeniëEersterivier (rivier)Noot vir NootBeesBulgaryeTheuns JordaanNagmaalSelma ArcherdChristendomSonenergieKrampSeksuele stimulasieSielkundeHoofpynHelpmekaar-kollegeWikipediaWynand du Toit.ghRefentse MorakeHidroponika8 April1991KanadaLys van slangeTuisbladEmily HobhouseLys van presidente van BurundiAurora (astronomie)IndonesiëGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieSpekboomElsabé DaneelMediaWikiAdamTunisiëDesiré GardnerDigvormBiljoenSweedsGordelroosNederlandQR-kodeDaggaAfrikaansJohan Stemmet🡆 More