Gewigoptel

Gewigoptel is 'n sport waar die beoefenaars probeer om swaar gewigte op te tel en bo hulle koppe uit te stoot.

Gewigoptel
Gewigoptel
tipe sport, Olympic sport
Subklas vankragsport, individuele sport, weightliftingWysig
Onderdeel vanswaar atletiekWysig
GesagInternational Weightlifting FederationWysig
Beoefen deurgewigoptellerWysig
Rekord of rekord opneemlys van wêreldrekords in Olimpiese gewigoptelWysig
Gebruikebarbeel, Gewigplaat, gewig, liftingWysig
Unicode-karakter🏋Wysig

Na elke suksesvolle poging word meer gewigte gelaai tot die maksimum wat die opteller kan lig bereik word. Die gewigte is skyfvormig en word aan weerskante van die loop of gewigstok gelaai.

Gewigoptel
Piktogram wat Gewigoptel aandui
Gewigoptel
Irakkese gewigopteller met 180 kg op die stok
Gewigoptel
Vroulike gewigopteller

Atlete word volens hulle liggaamsgewig in verskillende kategorieë ingedeel. Tydens die Olimpiese Spele is daar agt kategorieë vir mans en sewe vir dames.

Gewigoptel moet nie met gewigstoot, 'n velditem in atletiek waar 'n atleet 'n ysterbal so ver as moontlik moet gooi, verwar word nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Sport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

633ProstaatkankerVoedselkettingLeenwoordBorsteCradock-4Vaginale kankerStaalProvinsies van Suid-AfrikaSeptimius AwardsKaapstadse waterkrisis 2015-2018MandalaHomofoonGeboorteTafelsoutSias ReineckeTswanaLenteRobert SobukweSirkelVoëlTelkomAlkoholismeAardePeriodieke tabelJode in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieWeer (meteorologie)Lyfstraf in skoleXhosaInligtingJodeNamibwoestynElektrodePornhubSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikimedia-stigtingWoordsoortMigrasie van voëlsAfrikanersMetaalHeuningbyTierBrongitisLys van Kaapstad se voorstedeMaroela MediaChapmanspiek-rylaanHondKriekVierde Industriële RevolusieAntisemitismeGawes van die Heilige GeesVerkragtingLys van Suid-Afrikaanse musikanteDesimale breukeAsemhalingChristiaan Frederik BeyersMangelontstekingEnkelvoudige sinSeekoeiOlimpiese SomerspeleKompasMidde-OosteSeksposisieStudievaardighedeKhoikhoiRoofdierLeonardo da VinciWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Afrikaanse skrywersVoortrekkermonument🡆 More