Paralimpiese Sokker

Paralimpiese sokker is 'n aanpassing van sokker vir atlete met gestremdhede.

Die sport word gewoonlik volgens die reëls van FIFA, die Internasionale Sokkerfederasie, gespeel.

Paralimpiese Sokker
Piktogram wat 5-per-kant sokker aandui
Paralimpiese Sokker
Brasilië teen Argentinië in die finale van die 5-per-kant sokker tydens die Parapan American Games in 2007 te Rio de Janeiro
Paralimpiese Sokker
Piktogram wat 7-per-kant sokker aandui

Die twee mees prominente variasies van Paralimpiese Sokker is:

  • 5-per-kant sokker vir atlete met visuele gestremdhede; en
  • 7-per-kant sokker, vir atlete met serebrale parese (breingestremdhede).

Paralimpiese sokker word internasionaal beoefen en is ook op die program van die Paralimpiese Spele.

5-per-kant sokker

Vyf-per-kant sokker word beoefen deur spelers met visuele gestremdhede. Die span mag van 'n gids en 'n doelwagter met normale sig gebruik maak. Die bal word van 'n geraasmaker voorsien sodat spelers dit kan volg.

7-per-kant sokker

Sewe-per-kant sokker word beoefen deur spelers wat motoriese probleme as gevolg van harsingbeskadiging ondervind. Die tipe beskadiging vind meestal plaas as gevolg van geboortetrauma (Serebrale Parese).

Sewe spelers per span durf mekaar op 'n kleiner voetbalveld (75 m x 55 m) aan. Die doelgebied is ook kleiner (5 m x 2 m).

Eksterne skakels

Paralimpiese sporte Paralimpiese Sokker 

Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal

Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry

Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker

Demonstrasiesporte: Racquetbal

Tags:

FIFASokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Landbou in Suid-AfrikaRenosterAnneli van RooyenMobutu Sese SekoGeestesteuringNeerslagKondensasieRobert SobukweAfrikaansLys van Griekse mitologiese figureAnglo-BoereoorlogOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVleilandLys van veltoestandeLeah van NiekerkMadison IvyWolkMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaIntensiewe vormGriepSomerVlekvrye staalHartLys van landeReddingskakeVoorvoegselDigtheidHemelvaartsdagSonnestelselKongo-krisisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KakiebosJodeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wynand StrydomFinansiële staatTranspirasieHenry MurrayBloedvergiftigingHeidelberg, GautengKatoenNamakwalandWetenskaplike klassifikasieRepubliek van Zoid AfrikaHerpes simplexArabiesKolitisKoolstofElizabeth II van die Verenigde KoninkrykAfkortingOorstromingLys van lande volgens bevolkingPikkewynTropiese sikloonEl (lengtemaat)Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyArgitektuurBloedsomloopstelselYouTubeEskomNiersteenRonelda KamferVermontRobbeneilandBloemfonteinMensAngssteuringRugby, WarwickshireBySuid-Afrikaanse MenseregtekommissieOrgasmePomeloOrthopteraPuberteitDulcie van den BerghVoeding🡆 More