Wiki Afrikaans 2023: Spesiaal:Soek
AFWiki Tiếng ViệtWiki English

2009 Curriebeker Premierafdeling

From Wikipedia, the free encyclopedia

Die 2009 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 31 Oktober 2009 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 70ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2009
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioeneNatalse Haaie (5de titel)
KampioeneBlou Bulle (23ste titel)
Totaal wedstryde59
Wedstryde gespeel  59
Drieë gedruk364  (gemiddeld 6.169 per wedstryd)
Meeste punte172 Jacques-Louis Potgieter (Cheetahs)
Meeste drieë12 Jongi Nokwe (Cheetahs)

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Die eindstryd is op 31 Oktober 2009 gespeel tussen die Blou Bulle en die Cheetahs. Die Blou Bulle het die wedstryd gewen met 36-24 en het sodoende hul 23ste Curriebeker-titel ingepalm.

Voorseisoenwedstryde

Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.

Tabel

2009 Curriebeker Premierafdeling

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1Natalse Haaie141202424231+193654
2Westelike Provinsie141004445226+2191050
3Blou Bulle14905475299+1761046
4Cheetahs14806485280+205840
5Griekwas14806404447-43840
6Leeus14707391292+99937
7Luiperds141013258582-32426
8Boland Kavaliers141013179704-52515
Opgedateer op 15 Mei 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 110–11 JulieWeek 94-5 September
Week 217–18 JulieWeek 1011-12 September
Week 324-25 JulieWeek 1118-19 September
Week 431 JulieWeek 1225-26 September
Week 57 AugustusWeek 132-3 Oktober
Week 614-15 AugustusWeek 149-10 Oktober
Week 721-22 AugustusHalfeindronde17 Oktober
Week 828-29 AugustusEindronde31 Oktober
Voorafgegaan deur
2008 Curriebeker
Curriebeker
2009
Opgevolg deur
2010 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
17 Oktober 2009 – Absa-stadion, Durban
 Natalse Haaie21 
 Cheetahs23 31 Oktober 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria
   Blou Bulle36
17 Oktober 2009 – Nuweland, Kaapstad  Cheetahs24
 Westelike Provinsie19
 Blou Bulle21 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
PosNaamDrieëGespeelSpan
1Jongi Nokwe12Cheetahs
2=Gerhard van den Heever11Blou Bulle
2=Luke Watson11Westelike Provinsie
4Barry Geel10Griekwas
5=Craig Burden8Natalse Haaie
5=Frans Viljoen8Cheetahs
7Sarel Pretorius7Griekwas
8=Bjorn Basson6Griekwas
8=Jacques Botes6Natalse Haaie
8=Francois Hougaard6Blou Bulle

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
PosNaamPunteGespeelSpan
1Jacques-Louis Potgieter172 (3Drieë, 32Doel, 26Straf, 5Skep)Cheetahs
2Joe Pietersen157 (5Drieë, 24Doel, 27Straf, 1Skep)Westelike Provinsie
3Naas Olivier151 (5Drieë, 33Doel, 20Straf)Griekwas
4Herkie Kruger137 (22Doel, 31Straf)Leeus
5Morné Steyn103 (3Drieë, 17Doel, 17Straf, 1Skep)Blou Bulle
6Francois Brummer82 (14Doel, 17Straf, 1Skep)Blou Bulle
7Cecil Dumond71 (1Drie, 9Doel, 15Straf, 1Skep)Luiperds
8Willem de Waal68 (1Drie, 9Doel, 15Straf)Westelike Provinsie
9Burton Francis67 (14Doel, 12Straf, 1Skep)Blou Bulle

Eksterne skakels

  • (en) "Curriebekerloting". SARugby.co.za. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 9 Julie 2010.

Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
This article uses material from the Wikipedia article 2009 Curriebeker Premierafdeling, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors).