Marius Jonker

Marius Jonker (* 19 Junie 1968 in Kimberley, Noord-Kaap) was ’n Suid-Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter.

Hy was een van Suid-Afrika se top rugbyskeidsregters en een van die skeidsregters vir die Rugbywêreldbeker 2007 in Frankryk. Hy het gereeld opgetree in Curriebeker- en Superrugbywedstryde.

Marius Jonker Rugbyportaal
Geboortedatum 19 Junie 1968 (1968-06-19) (55 jaar oud)
Geboorteplek Kimberley, Suid-Afrika
Loopbaan as skeidsregter
Jare Kompetisie Weds
2007
2005–14
2005–14
2006
2005
2004
Rugbywêreldbeker
Superrugby
Curriebeker
Pasifiese Nasiesbeker
o/21 Wêreldbeker
o/19 Wêreldbeker

Jonker het diens gedoen by talle internasionale wedstryde, insluitende middel-van-die-jaar toetse en die IRR Stille Oseaan Vyf-Nasiesreeks. Hy het saam met Wayne Barnes van Engeland en Nigel Owens van Wallis sy wêreldbekerdebuut by die Rugbywêreldbeker 2007 in Frankryk gemaak.

Hy het aan die einde van die 2014-seisoen uitgetree as skeidsregter met die internasionale kragmeting tussen Namibië en Duitsland, sy laaste wedstryd.

Suid-Afrikaanse kollegas

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

19 Junie1968CurriebekerFrankrykKimberleyNoord-KaapRugbyRugbywêreldbeker 2007SkeidsregterSuid-AfrikaSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SnaarinstrumentSwart nasionalismeGipsOntbossingRegeringAntoniemVaginale kankerVratMaroela MediaWaterbesparing in Suid-AfrikaSomerToestand van materieGetalVryheidsmanifesSenuweestelselDuitslandDoelwitUnie van Suid-AfrikaNasionalismeGalblaasSharpeville-slagtingAfrikaansMorfologie (taalkunde)Eerste WêreldoorlogVoorvoegselOlifantDistrik SesInkomsteJode in Suid-AfrikaBank (finansiële instelling)Cristiano RonaldoKoue OorlogSelfvertroueBlourokkeOorstromingApostoliese GeloofsbelydenisRepubliek die KongoNamibiëEuropaDurbanWaatlemoenRelatiwiteitsteorieSoutsuurSydneyMaselsDieregeluideVoornaamwoordWithaaiMadison IvyKindermishandelingKlankverskynselsJacques LootsSpringbokkeKongo-krisisMierJaarBateHefboomToringSatellietWoestynAnale seksSelfstandige naamwoordFinale OplossingGrondsoorteAbstraksie (rekenaarwetenskap)PuberteitPriemfaktorCovid-19-pandemieAfrikaMIV🡆 More