Kemptonpark: Stad aan die Oos-Rand van Gauteng, Suid-Afrika

Kemptonpark is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng, Suid-Afrika.

Kemptonpark
Kemptonpark: Geskiedenis, Infrastruktuur, Bestuur
Kemptonpark is in Gauteng
Kemptonpark
Kemptonpark
Kemptonpark: Geskiedenis, Infrastruktuur, Bestuur Kemptonpark se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°6′0″S 28°14′0″O / 26.10000°S 28.23333°O / -26.10000; 28.23333 28°14′0″O / 26.10000°S 28.23333°O / -26.10000; 28.23333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Stigting1903
Oppervlak
 • Totaal149,05 km2 (57,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal171 575
 • Digtheid1 151/km2 (2 980/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense46.9%
 • Indiërs/Asiërs3.3%
 • Bruin mense2.3%
 • Swart mense46.6%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans35.0%
 • Engels26.2%
 • Zoeloe8.6%
 • Noord-Sotho7.8%
 • Ander22.4%
Poskode (strate)
1619
Poskode (posbusse)
1619
Skakelkode010
Kemptonpark: Geskiedenis, Infrastruktuur, Bestuur
Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens

Geskiedenis

Dit is in 1903 gestig toe Karl Wolff 'n gedeelte van die plaas Zuurfontein verdeel het in standplase en dit genoem het na Kempten, sy geboortestad in Beiere, Duitsland. Dit is noordoos van Johannesburg en suid van Pretoria geleë. Dit het in 1992 stadstatus gekry.

Infrastruktuur

O.R. Tambo Internasionale Lughawe

Die lughawe Jan Smuts is in 1952 geopen op grond aan die suidekant van die dorp. Die lughawe se naam is in die laat 1990's verander na Johannesburg Internasionale Lughawe en weer in 2006 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Gautrein

Daar is 'n Gautreinstasie by die lughawe.

Paaie

Die R21 en R24 snelweë verbind die stad met die N3, N12, N14 en N17 nasionale paaie.

Skole

Van die stad se groot hoërskole is die Hoërskool Jeugland, Hoërskool Kempton Park, Hoërskool Birchleigh, Norkem Park High, Sir Pierre van Ryneveld en Curro Serengeti Akademie.

Bestuur

Kemptonpark is sedert 2000 deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Die woonbuurte wat onder Kemptonpark val sluit in: Birchleigh, Birchleigh-Noord, Kemptonpark-Wes, Edleen, Van Riebeeckpark, Glen Marais, Allen Grove, Nimrodpark, Rhodesfield, Bonaeropark, Terenure, Estherpark, Norkempark, Aston Manor, Croydon en Spartan. Laasgenoemde is 'n uitgebreide industriële gebied. Tembisa is 'n groot tradisioneel swart woonbuurt wat ook deel vorm van die stad.

Gebore

Sien ook

Verwysings


Tags:

Kemptonpark GeskiedenisKemptonpark InfrastruktuurKemptonpark BestuurKemptonpark GeboreKemptonpark Sien ookKemptonpark VerwysingsKemptonparkGautengOos-RandStadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-SothoLieweheersbesieBolandse aardbewing van 1969VulkanismeHoenderErfenisdag (Suid-Afrika)SpeelkaartTienie HollowayEerste WêreldoorlogHipoteseRekenaarWaterbesoedelingPersoonlike voornaamwoordMynbouTuisbladSokkerKunsKontinentFrankrykKitaarBybelVoortrekkersWoestynDesimale breukeIndustriële RevolusieJazzUniversele Verklaring van MenseregteMangelontstekingKankerMonopolyGewone luislangWerkersdagDepressie (gemoedstoestand)IdioomNedersettingSelfieNamibiëHage GeingobBlack SashBeesvleisSonkragVraag en aanbodNasionaal-SosialismeToestand van materieUnited Democratic FrontKasteel die Goeie HoopMagnetismeDirekte en Indirekte redeDieregeluideWet op Bantoe-onderwysNieuwoudtvilleMiltRob HersovSelfvertroueDelft, KaapstadKunsmatige intelligensieJudaïsmeShakaKlitorisOntdekking van goud in Suid-AfrikaKolitisMaatskaplike verantwoordelikheidGrondbesoedelingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere19de eeuHartMenseregtedagStaatstoelaeKoos BekkerLys van myne in Suid-AfrikaKlinkerUitwerking van klimaatsveranderingSirkelKolonoskopieMaagVerkleurmannetjieErosietipesViëtnam🡆 More