Hoërskool Kempton Park

Hoërskool Kempton Park is ’n openbare, Afrikaansmedium- sekondêre skool in Kemptonpark in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.

Hoërskool Kempton Park
Leuse Daar’s werk
Gestig 28 Januarie 1956
Tipe Staatskool
Hoof mnr. Francois de Kock
Adjunkhoof(de) mnr. Buckie King en me. Christa Durand
Grade 8-12
Adres H/v Riebeeckweg en Firlaan
Kemptonpark
1619
Stad Kemptonpark, Johannesburg
Provinsie Gauteng
Land Suid-Afrika
Kleure          
Skoolkoerant Kempie Klets
Webblad www.kempies.co.za

Akademie

In 2017 het 258 Hoërskool Kempton Park-leerders die matriekeindeksamen afgelê, waarvan 251 (97,3%) geslaag het. In 2018 het 233 leerlinge die matriekeindeksamen geskryf en 229 (98,3%) het geslaag.

Skaak

'n Leerling aan Hoërskool Kempton Park, Jan du Plessis, is gekies om Suid-Afrika by die Statebondspele en Afrika-spele in skaak te verteenwoordig. Hy het ook gekwalifiseer om as arbiter op te tree.

Afknouery

Hoërskool Kempton Park maak in Januarie 2019 opslae toe dit kleedkamers tydens klastyd begin sluit het om afknouery te bekamp. In Oktober 2019 is die skool weer eens in die nuus nadat 'n video wat wys hoe 'n leerling in 'n skoolkleedkamer aangerand word op sosiale media versprei is.

Noemenswaardige alumni

  • Marc Pritzen, fietsryer

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hoërskool Kempton Park AkademieHoërskool Kempton Park SkaakHoërskool Kempton Park AfknoueryHoërskool Kempton Park Noemenswaardige alumniHoërskool Kempton Park VerwysingsHoërskool Kempton Park Eksterne skakelsHoërskool Kempton ParkAfrikaansEkurhuleni Metropolitaanse MunisipaliteitGautengKemptonparkSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampGenitale vratInfeksieMeervoudInflasieImpakte van toerismeNederlandDiamantGemeenskapsorganisasieWoordeboekSkilpadBlomSpringbokBrandmondsindroomJavaScriptPeriodieke tabelErfenisdag (Suid-Afrika)Onse VaderTierNasiebouJeanette FerreiraDonkieGrondwet van Suid-AfrikaLiefdeBesoedelingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureUnited Democratic FrontOm-te-infinitiefkonstruksieDubbelpuntSeekoeiLys van Griekse mitologiese figureSportKlankverskynselsJohannes MeintjesSeksposisieInentingTatoeëermerkVoedselkettingSeksualiteitBeleggingOnomatopeeSelfkonsepEreksieBreinkaartWeerfrontUitwerking van klimaatsveranderingHidroëlektrisiteitLys van nedersettings in Suid-AfrikaAnrich HerbstLeah van NiekerkDomineeKaartBosvarkKasteel die Goeie HoopNag van die lang messeMona LisaFeminismeSharpeville-slagtingVroueregteHeupDokterAtletiekWêreld- Ekonomiese ForumKalenderBipolêre gemoedsteuringPlastiekWaterstofNeerslagAnneli van RooyenJaco JacobsBernice WestMiddeloorontstekingHartseerMuskeljaatkat🡆 More