Suid-Afrika N17

Die N17 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika.

Die pad verbind Johannesburg, Gauteng, met Mbabane, eSwatini, via die Oshoekgrenspos.

Nasionale roete N17 shield

Nasionale roete N17
Suid-Afrika N17
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL
Lengte330,66 km (205,46 mi)
Belangrike aansluitings
WespuntSuid-Afrika N17Suid-Afrika N17Suid-Afrika N17 R55 / M17 / M11 Wemmerpanweg in Johannesburg
 Suid-Afrika N17 N12 in Alberton
Suid-Afrika N17 N3 in Alberton
Suid-Afrika N17Suid-Afrika N17 N2 / N11 in Ermelo
OospuntMR3 by die Eswatini-grens naby Ngwenya
Ligging
StedeJohannesburg
Germiston
Springs
Bethal
Ermelo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika N17 N14N18 Suid-Afrika N17

Gauteng

Die N17 begin naby Wemmerpan, suid van City Deep. Die pad gaan suidoos en later oos tot dit onder deur die N12 nasionale pad gaan. Dit kruis dan die N3 nasionale pad by die Germiston/Randse Lughawe Wissellaar. Nou gaan die N17 verder oos en gaan suid van Germiston, Brakpan en Springs verby. Die N17 hou steeds oos verby Devon en gaan dan Mpumalanga binne.

Mpumalanga

Nou gaan die pad verby Leandra tot in Kinross. Die N17 hou steeds oos, verby Secunda en Trichardt tot in Bethal. Na ’n verdere 55 km bereik die N17 die dorp Ermelo. Hier kruis die pad die N11 nasionale pad en die beginpunt van die N2 nasionale pad. Die N17 swaai nou noordoos, kruis die Vaalrivier, amper by sy oorsprong, en gaan deur Chrissiesmeer. Warburton is 24 km verder oos en Lochiel 36 km verder. Hiervandaan is dit ongeveer 25 km tot by die Oshoekgrenspos.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrika N17 GautengSuid-Afrika N17 MpumalangaSuid-Afrika N17 Sien ookSuid-Afrika N17 VerwysingsSuid-Afrika N17 Eksterne skakelsSuid-Afrika N17ESwatiniGautengJohannesburgMbabaneNasionale paaie in Suid-AfrikaOshoekSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepRob HersovLodewyk XVI van FrankrykFilosofieAfro-AmerikanersHamburgerLys van kleureMierVarkGasDwelmmiddelKonjunktivitisKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingGrondVervoerGrondwet van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaIngenieursweseMusiekWisselkoersKindermishandelingPlastiekOlimpiese SomerspeleOm-te-infinitiefkonstruksieAanpassingskapasiteitVermenigvuldigingTafelbergSeksismeHomofoonRonelda KamferOopbroninhoudGetalDemi Lee MooreKaartVrouMiddelmisbruikLys van Afrikaanse skrywersDiatomiese molekuulMorfologie (taalkunde)HondTreinChemiese verbindingWaterMisdaadRomanKoedoeKunsmatige intelligensieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySelfstandige naamwoordDistrik SesRacheltjie de BeerMiljardNelson MandelaWoordMigrasie van voëlsCholeraHondeklipbaaiWoordeskatAluminiumLys van Suid-Afrikaanse musikanteAntoniemKlimaatveranderingKatVoorvoegselKaapstadErektiele disfunksiePlantluisWatersuiweringStaalJacques LootsArabies-Israeliese konflikWelwitschiaBelastingAkuutBeaufortskaal🡆 More