Ryan Cox

Ryan Cox (Kemptonpark, 9 April 1979 - aldaar, 1 Augustus 2007) was 'n Suid-Afrikaanse padfietsryer.

Ryan Cox
Ryan Cox in 2005

Cox neem sedert 1987 aan fietsry deel en word in 2000 lid van die Amore e Vita-fietsryspan. Gedurende 2002 ry hy vir die Duitse Team Cologne-fietsryspan.

Cox was sedert 2003 'n spanlid van die Barloworld-fietsryspan. Hy was in 2004 en 2005 besonder suksesvol en is eerste in die nasionale fietsry-kampioenskappe van Suid-Afrika.

In Julie 2007 het hy 'n vaskulêre operasie ondergaan in Frankryk, maar het kort daarna tuis in Suid-Afrika komplikasies gekry. Die hoofslagaar in sy linkerbeen het gebars, hy het in die Kemptonparkse Hospitaal 'n noodoperasie ondergaan waartydens dokters om sy lewe geveg het, maar hy het nogtans gesterf.

Tags:

1 Augustus197920079 AprilFietsryKemptonparkSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ming-dinastieBoelieryEwenaarNathaniel RothschildPoësieOmnivoorRenosterAntoniemHepatitis BRehoboth-bastersMensVerhoudingKonsonantAfrikaPolisieSonvisKinderarbeidWildehondLewende en nie-lewende dingePerdFebruarie29 FebruarieRooibosKaaps-Hollandse stylReënspinnekopCristiano RonaldoTegnologieGeskiedenis van die AardeBakterieBesoedelingSeksueel oordraagbare infeksieVaginale kankerWoestynSkeletKolonialismeSuid-Afrikaanse ReserwebankVolstruisGeleedpotigesLeeuBTWProteïenBeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van politieke partye in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieDulcie van den BerghEkonomieApokriewe boekeSendelingMantisLandbouGisUilSkilpadGezina, PretoriaKlankJo BlackVerlede tydEienaamMag (sosiale wetenskappe)KhoisanKulturele DiversiteitGeelslangSuikersiekteKinderregtePeriodieke tabelLetterkundeBiologieKolonoskopiePretoriaSuid-Afrikaanse pondMieliestronkNamibiëNetbalFamilie (verwantskap)LikkewaanMetafoorMikroskoop🡆 More