Hoop

Hoop is die onsekere verwagting dat 'n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind.

Daar is twee teenoorgesteldes vir hoop: wanhoop, as die kans op die gewenste gebeurtenis skraal lyk, of vrees, as die (onsekere) verwagting 'n ongewenste gebeurtenis betref. Met valse hoop is die verwagting geheel en al op fantasie gebaseer, of op 'n gebeurtenis met 'n weglaatbaar kans om waar te word.

Hoop
Die Hoop (allegoriese voorstelling uit 1540)

Hoop kan passief (soos 'n wens) of aktief wees. In die laaste geval word die kans op die gewenste gebeurtenis deur persoonlike inspanning vergroot. Vergelyk dit byvoorbeeld met 'n gevangene wat voortdurend aan sy ontsnapping werk. Daarteenoor kan die gevangene passief aanvaar dat hy nooit vry sal kom nie, en maar net wens dat die dag wel sal aanbreek.

Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MorfeemGeslagsorgaanJapanOSI-modelHipoteseJacques LootsJane GoodallPampoentjiesAKlimaatVaginaKoue OorlogDjihadBloedvergiftigingTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldBloemhofdamVratKommunismeBreinBloedsomloopstelselNagmaalMediaWikiSpekboomWikimedia-stigtingPerdMin ShawWeeluisMenseregtedagSonsverduisteringBierWit-DonderdagDomineeGerrie PretoriusMetabolismeWikinewsRooibloedsel22 NovemberoqhnrKarwatsFord GalaxyWortelPersGeelsugPeruJodiumGrieksGekkedagGeldVergelyking Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Christo WieseLys van landname in verskeie tale (J-P)Brittany Ashton HolmesPesachMesopotamiëKriekMensPalantir Technologies4 AugustusBorrieThabo MbekiZirk van den BergMaanAnrich HerbstComrades-maratonHentaiBrandmondsindroomMercuriusVierkantswortel🡆 More