Christene: Volgelinge can Christen geloof

Christene glo in die drie-enige God – Vader, Seun en Heilige Gees – Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge.

Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.

Christene
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof
Totale bevolking: ca. 2,4 miljard (2015)
Belangrike bevolkings  in: Flag of Europe Europese Unie 373 656 000

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 246 790 000
Vlag van Brasilië Brasilië 175 770 000
Vlag van Meksiko Meksiko 107 780 000 
Vlag van Rusland Rusland 105 220 000
Vlag van Filippyne Filippyne 86 790 000
Vlag van Nigerië Nigerië 80 510 000
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 67 070 000
Flag of the Democratic Republic of the Congo Demokratiese Republiek die Kongo 63 150 000
Vlag van Ethiopië Ethiopië 52 580 000

Taal: Oorwegend gesproke tale:
SpaansEngelsPortugeesRussiesMandaryns-ChineesFransDuitsPoolsOekraïensTagalogItaliaans • ander inheemse tale van die wêreld

Heilige tale:
Latyn • Koine • Siries

Geloofsoortuiging: Christendom:
Verwante etniese groepe:
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof
Die kruis en die Ichthus (vis), twee simbole, wat Christene gebruik om hul geloof te verteenwoordig.

Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte").

Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk – en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.

In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie.

Die woord "Christen" kan manlik of onsydig wees en "Christin" verwys na 'n vroulike persoon.

Bevolkingstatistiek

Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof 
Christene oor die wêreld.

Vanaf die vroeë 21ste eeu het die Christendom ongeveer 2,2 miljard medegelowiges. Dit sluit sowat ’n kwart of ’n derde van die wêreldbevolking in en is die grootste godsdiens ter wêreld, met sowat 38 000 Christelike denominasies. Christene het vir die afgelope 100 jaar omtrent 33% van die wêreldbevolking uitgemaak. Die grootste Christelike denominasie is die Rooms-Katolieke kerk, met 1,166 miljard medegelowiges, wat die helfte van die Christendom beslaan.

Twintig lande met die meeste Christene
Land Christene % Christene
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Verenigde State 176 400 000 78,4%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Brasilië 174 700 000 90,4%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Meksiko 105 095 000 94,5%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Rusland 99 775 000 70,3%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Filippyne 90 530 000 92,4%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Nigerië 76 281 000 48,2%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Demokratiese Republiek van die Kongo 68 558 000 95,6%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  China 66 959 000 5,0%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Italië 55 070 000 91,1%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Ethiopië 54 978 000 64,5%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Duitsland 49 400 000 59,9%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Colombia 44 502 000 97,6%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Oekraïne 41 973 000 91,5%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Suid-Afrika 39 843 000 79,7%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Argentinië 37 561 000 92,7%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Pole 36 526 000 95,7%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Spanje 35 568 000 77,2%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Frankryk 35 014 000 53,5%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Kenia 34 774 000 85,1%
Christene: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Verdere leesstof  Uganda 29 943 000 88,6%

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Tags:

Christene BevolkingstatistiekChristene VerwysingsChristene Verdere leesstofChristene Eksterne skakelsChristeneAardeGodHeilige GeesJesus ChristusSeunVader

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeologismeErektiele disfunksieBeesvleisSebraWindkragBosluisbytkoorsMalariaVaalrivierVulkaanKletsrymAprilIngenieursweseStaatstoelaeWiskundeSelKlawers (speelkaarte)PornografieInflasieDirekte en Indirekte redeCovid-19-pandemieAardedagLys van Griekse mitologiese figureWêreld- Ekonomiese ForumMenseregteRegardt van den BerghLys van elemente volgens simboolNemunasKaliforniese KanaaleilandeYstervarkErfenisdag (Suid-Afrika)Heidelberg, GautengEkonomieEmfiseemBywoordWaar ruwe rotseLeierKommunikasieMusieksimboleAngina pectorisWaterpokkiesArgitektuurJohannesburgKlereAnneli van RooyenWaterkringloopMateriaalGeslagBeroerteNaboomProsaDiskriminasieVaginale kankerReddingskakeNoordwesStres in hoërskoolMondWatersuiweringMagda van BiljonJeugdagWalt DisneyViëtnamoorlogBernice WestEkonomie van Suid-AfrikaJaco JacobsMenslike seksuele gedragDroogteYouTubeHomoniemVoorvoegselHarry KerrApostoliese GeloofsbelydenisJak de PriesterKatDonderstormNG gemeente JansenvilleAardeSuiwelproduk🡆 More