De Hoop-Natuurreservaat

Die De Hoop-natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp. Dit sluit 50 km van die kuslyn van die Indiese Oseaan in en strek ook 5 km see in op die Agulhasbank. Die reservaat sluit ongerepte duine, fynbos en vleiland in. Daar is sewe ekostelsels met 1 400 plant-, 40 soogdier-, 11 reptiel-, 6 amfibiese en 200 voëlspesies. Daar is ook 'n broeikolonie kransaasvoëls in die kranse van die Potberg.

De Hoop-natuurreservaat
Swarttobies in die reservaat
Swarttobies in die reservaat
De Hoop-Natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Bredasdorp
Koördinate: 34°26′3″S 20°32′52″O / 34.43417°S 20.54778°O / -34.43417; 20.54778 20°32′52″O / 34.43417°S 20.54778°O / -34.43417; 20.54778
Webblad De Hoop-natuurreservaat

Fotogalery

Ander spesies

Lees ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. ISBN 1-86842-026-4.

Eksterne skakels

Tags:

De Hoop-Natuurreservaat FotogaleryDe Hoop-Natuurreservaat Ander spesiesDe Hoop-Natuurreservaat Lees ookDe Hoop-Natuurreservaat BronDe Hoop-Natuurreservaat Eksterne skakelsDe Hoop-NatuurreservaatAgulhasbankBredasdorpFynbosIndiese OseaanKransaasvoëlOverbergPotbergSuid-AfrikaVleilandWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieGroep van SeweMIV/vigs in Suid-AfrikaEngelsMikro-ekonomieHoëveldVlag van Suid-AfrikaPlantLys van politieke partye in Suid-AfrikaAborsieHoenderrasseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWekkerHeuningbyMenslike skeletJapanneesVraag en aanbodLys van visseTaalDuitse maselsTjelloInsekLewerSkaapYslandMiltPortugeesEugenetikaKortverhaalHomoniemDrinkwatervoorsieningKorrupsieNierversakingBywoordVolhoubaarheidIslamLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVulkaanPoesJoe NiemandVioolPiet ByleveldFranse RewolusieSwart nasionalismeKongo-krisisVrouSwangerskapAfleiding (taalkunde)Apostoliese GeloofsbelydenisPeach van PletzenIntensiewe vormMondDemokratiese Republiek die KongoRumatiekEreksieToekoms van die AardeAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van kleureEjakulasieLemoenduifKaapstadJak de PriesterSeekatGedigBraaiRobert SobukweVerbruikerPaddaLeeuQuebecBosvarkBhimrao Ramji AmbedkarWêreld- Ekonomiese ForumOopbroninhoudThabo MbekiTsjeggiesGrondbesoedelingGroepsdruk🡆 More