Dominee

'n Dominee (afkorting: ds.

Dominee
Ds. Jan Momsen lei die erediens in die NG gemeente Rondebosch op 11 September 2011, 'n dag nadat die gemeente sy 120ste bestaan gevier het.
Dominee
Ds. Abraham Kriel, predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en stigter van die Langlaagte-kinderhuis in Johannesburg wat ná sy dood sy naam gekry het.

Die woord dominee is afgelei van die aanspreekvorm domine vanaf die Latynse dominus wat heer beteken. Dominee is dan ook 'n aanspreektitel, net soos professor die aanspreektitel vir 'n hoogleraar is. Vir die aanduiding van die beroep word die woord 'predikant' gebruik.

Tipiese take wat predikante verrig sluit in:

  • Lewer preke op Sondae en by ander gewyde geleenthede;
  • Bedien sakramente, soos die doop en nagmaal;
  • Doen huisbesoek, hospitaalbesoek, ens.;
  • Bevestig mense in die eg;
  • Doen berading en huweliksvoorligting.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GemeenteProtestantismewikt:V.D.M.wikt:ds.

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Twaalf Stamme van IsraelHamburgerKultuurAustraliëRenaissanceMurunwa MakwarelaMoedersdagNazi-DuitslandFranse RewolusieConsolidated B-24 LiberatorGlasVrystaatAfkortingPolisieLidwoordBreyten BreytenbachSelfoonVerkragtingTamboraNederlandsOseaanVryheidsmanifesGeskiedenis van Suid-AfrikaUnited Democratic FrontMonopolieMusieksimboleWikiAssonansieSanskritSuid-SothoSeilvaartRugbywêreldbeker 2023SamestellingRooikatVerstedelikingPornhubWapen van NamibiëCarike KeuzenkampMantisRookgewoonteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHoenderVincent van GoghTsongaFinansiële staatSkynprivaatnetwerkMuskietKopieregLübeckLika BerningC. Louis LeipoldtVratWet op NaturellengrondBoelieryRobert SobukweRymLettergreepVloeistofKindersiektesSuiwelprodukHoofpynC.J. LangenhovenJakobNasionaal-SosialismeVrouAngolaVars waterVerkoueVersoeningsdagSoweto-opstandGqeberhaSuurstofCradock-4RoemeensSwedeXhosaLionel Peterson🡆 More