Klaas Runia

Klaas Runia (Oudeschoot, 7 Mei 1926 - Kampen, 14 Oktober 2006) was 'n Nederlandse joernalis, dominee en teoloog van die gereformeerde tradisie (Gereformeerde Kerken in Nederland, teenswoordig Protestantse Kerk in Nederland (PKN)).

Klaas Runia
Klaas Runia in 1968

Lewensloop

In die jare 1949-1956 was Runia predikant in Marknesse en Dokkum. In die jare 1956-1971 was hy hoogleraar in die teologie in Australië en in die jare 1971-1992 was hy hoogleraar in die teologie aan die Kampense gereformeerde teologiese universiteit (Oudestraat). Runia was gekant teen die moderne teologie en moderne teoloë soos Harry Kuitert.

Ook was hy jare joernalis by die Friesch Dagblad en die Centraal Weekblad.

Klaas Runia is op die ouderdom van 80 oorlede.

Publikasies

  • De theologische tijd bij Karl Barth, 1955
  • Het hoge Woord in de lage landen, 1985
  • Waar blijft de kerk?, 1988
  • Wegen en doolwegen in de nieuwere theologie, 1993
  • Op zoek naar de Geest, 2000

Tags:

14 Oktober192620067 MeiDomineeGereformeerdHeerenveenJoernalisKampen (Nederland)NederlandTeoloog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Griekwa-AfrikaansBernice WestHartversakingPikkewynWes-KaapWinterTropiese sikloonAnale kankerEeuTransatlantiese slawehandelManie LibbokGreen PornoDieregeluideWaarheid-en-versoeningskommissieJodeBreinvliesontstekingSeptimius AwardsLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeboorteSendelingposisieCheslin KolbeBestaansboerderySamespanningNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika22 AprilHulpwerkwoordSteve BikoLys van elemente volgens simboolVierkantswortelSebraPlantBruto binnelandse produkDierBysteekDrakensbergeFanie ViljoenMateriaalInentingHoofstadLys van Afrikaanse skrywersIngrid JonkerBySpringbokkeProstaatklierAfleiding (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaHaelIndiëNiemetaalNamibiëMierChemiese verbindingNierAfrikaanse taalleerGamelanBek-en-klouseerThabo MbekiAtlantis, Wes-KaapBoer Soek 'n VrouE-posLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneStedelike hitte-eilandSlag van Cuito CuanavaleMikro-ekonomieKoolhidraatLetterlike en figuurlike taalgebruikVormWayde van NiekerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOogLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLemoenBoomVlekvrye staal🡆 More