Lied In My Hart

Lied in My Hart is 'n Afrikaanse musiekrolprent wat in 1970 deur Kavalier Films vervaardig en uitgereik is.

Die regisseur is Ivan Hall en van Suid-Afrika se bekendste sangers van dié tyd, soos Gé Korsten en Min Shaw, speel en sing daarin. Dit is in Engels bekend as Song in My Heart.

Lied in My Hart
Regisseur Ivan Hall
Produksieleier Elmo de Witt, Tommie Meyer, Bill Venter, Ben Vlok
Draaiboek Gilbert Gibson, Basil Stols, Sakkie van der Walt
Met Ge Korsten, Mitsi Stander, Min Shaw e.a.
Musiek deur Con Lamprecht (musiekdirekteur)
Kinematografie Louis de Witt
Redigeerder Oscar Burn
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1970
Speeltyd 80 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans, Engels
IMDb-profiel

Genre

Dit is ’n musiekrolprent.

Akteurs

Van die hoofspelers is Ge Korsten, Mitsi Stander en Min Shaw. Nog bekendes in die prent is Pietie Meyer, Pieter Hauptfleisch, Jacques Loots, Patrick Mynhardt, Sann de Lange, Siegfried Mynhardt, Nellie du Toit en Tony Jay.

Storielyn

Gé Korsten speel die rol van ’n singende dominee, Paul Murray, wat bevriend is met Linda, die orreliste. Dié se broer, Parra, hoop sy trou met die dominee. Maar dan verskyn die beeldskone Estelle Beukes, dogter van die mynbaas, op die toneel. Paul trou met haar, maar die gemeente wil haar nie aanvaar nie. Uiteindelik vertrek hy en Estelle na Wene, waar hy in die operawêreld beland. Toe is daar ’n ongeluk by die myn en Parra smeek Paul per brief om terug te kom huis toe.

Sien ook

Tags:

Lied In My Hart GenreLied In My Hart AkteursLied In My Hart StorielynLied In My Hart Sien ookLied In My Hart1970AfrikaansEngelsGé KorstenMin Shaw

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikEienaamSirkelRooilipslang20ste eeuOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Bruto binnelandse produkMaanReënspinnekopKernkragVerenigde State van AmerikaSeksposisiePretoriaLys van Nederlandse skildersVaginaStudievaardighedeByvoeglike naamwoordMiddeloorontstekingLys van hoofstedeChatGPTLionel MessiReg tot ‘n gesonde omgewingEthiopiëPikkewynTikTokSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSelfoonVigsWinterOplossing (chemie)Slag van BloedrivierBreinkaartHomoniemVormHartaanvalSowjetunieChapmanspiek-rylaanKlankLuiperdBruin huisslangWilna SnymanHemelvaartTydSuid-Afrikaanse GrensoorlogPerdBysteekMobutu Sese SekoOlimpiese SpeleTsoenamiGawes van die Heilige GeesBeurtkragWater (molekuul)AvbobSiekteRefleksieCarles PuigdemontErosietipesMorfeemEksponentSendelingposisieWoestynLys van kinderspeletjiesLugbesoedelingDelft, KaapstadPampoentjiesAkroniemMotVlekvrye staalGeldeenheidVersamelnaamErfenisEuropa🡆 More