Ter Wille Van Christine

Ter wille van Christine is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.

Die film het meer geld binne die eerste week ná uitreiking verdien as enige plaaslike fliek tot in daardie stadium.

Ter wille van Christine
Regisseur Elmo de Witt
Met Jan Bruyns
Sybel Coetzee
Hans Strydom
Willie van Rensburg
Uitgereik 1975
Speeltyd 98 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n omstrede drama. Dit het geen ouderdomsperk nie en kan deur die hele gesin geniet word.

Hoofrolspelers

Intrige

'n NG predikant van Swartruggens raak verlief op ‘n verpleegster. Toe dit bekend word dat die verpleegster 'n lidmaat van die Rooms-Katolieke Kerk is, is dié dominee se kerkraad glad nie geneë met die verhouding nie. Om sake verder deurmekaar te krap raak 'n getroude dokter ook nog verlief op die meisie.

Sien ook

Tags:

Ter Wille Van Christine GenreTer Wille Van Christine HoofrolspelersTer Wille Van Christine IntrigeTer Wille Van Christine Sien ookTer Wille Van Christine1975AfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyMIV/vigs in Suid-AfrikaKolonisasieKatarakOrthopteraBreingewasGamelanHartversakingDriehoekBemarkingDubbelpuntWolfVoedingMoordvisKoue OorlogMantisMeeueDuitse maselsVoegwoordGeslagMaroela MediaGevolge van aardverwarming op oseaneDataverwerkingHidroëlektrisiteitFinale OplossingOu Apostoliese KerkSeevlakBeesMahatma GandhiInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPuberteitPrimêre sektor van die ekonomieDrinkwaterSomerDie Stem van Suid-AfrikaErosieBeeldspraakLeonardo da VinciKontinentVerkleurmannetjieGrondbesoedelingWaterJapanNelson MandelaToekoms van die AardeKindersiektesMaselsJeuksiekteKoos du PlessisMartin Luther King jr.BraaiGriepAardrykskundeSenuweeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOrgasmeOplossing (chemie)Jan van RiebeeckKookpuntWapen van Suid-AfrikaBeroerteGroot vyfKrieketUitwerking van klimaatsveranderingToestand van materieJacques LootsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySelGreen PornoBloedsomloopstelselWortelMonopolieSokkerKoperDrinkwatervoorsiening🡆 More