Driehoek

'n Driehoek is 'n veelhoek wat uit drie sye en drie hoeke bestaan.

'n Kenmerk van die enige driehoek wat in 'n Euklidiese tweedimensionele ruimte lê ('n vlak driehoek) is dat die som van hoeke altyd 180 °grade is, maar die som van die hoeke van 'n sferiese driehoek is altyd meer dan 180°.

Driehoek
Die som van die hoeke is 180°

By 'n reghoekige driehoek is die een hoek altyd 90 grade. Pythagoras se Stelling is 'n wiskundige stelling wat van toepassing is op reghoekige driehoeke. Die stelling lui as volg:

Driehoek In enige reghoekige driehoek is die kwadraat van die lengte van die skuinssy gelyk aan die som van die kwadrate van die lengtes van die reghoekige sye.
Driehoek

By 'n gelyksydige driehoek is al drie die sye ewe lank en al drie hoeke is altyd 60 grade. Die oppervlakte van so 'n driehoek met kante van lengte is gelyk aan .

Vlak driehoek

Driehoek 
'n Willekeurige driehoek

U moet trigonometrie gebruik om die verskeie waarde van 'n driehoek te bereken.

As u al drie lengte van al drie sye weet, kan jy die grote van die verskeie hoeke met die cosreël bereken:

    Driehoek 

As die hoek Driehoek  90° is, is Driehoek  en die vergelyking ontaard na

    Driehoek  (die wet van Pythagoras).

As u die waarde van twee sye en een hoek weet, kan jy die waarde van die derde sy en die ook die andere hoeke met die sinreël bereken:

    Driehoek 

U kan die oppervlak Driehoek  van 'n vlak driehoek met hierdie vergelyking bereken:

    Driehoek 

Sferiese driehoek

Driehoek 
'n Sferiese driehoek

As die afstande voldoende groot is om die kromming van die aarde in ag te neem, moet u sferiese driehoeke gebruik eerder as gewone driehoeke om te navigeer.

(Let wel - al die hoeke in hierdie sferiese meetkunde formules is in in radiale aangedui).

Die reëls vir sferiese meetkunde veronderstel dat die radius van die bol 1 is, dus is die lengtes van die boë Driehoek , Driehoek  en Driehoek  gelyk aan die hoeke wat hulle in die middel van die bol trek. Die werklike lengtes van hierdie boë is Driehoek , Driehoek  en Driehoek  waar Driehoek  die radius van die sfeer is.

U kan die oppervlak Driehoek  van die sferiese driehoek met hierdie vergelyking bereken:

    Driehoek 

Albei die sinreël en die cosreël dra oor van vlak driehoeke na sferiese driehoeke. Die sinreël is:

    Driehoek 

Die cosreël lui:

    Driehoek 

en

    Driehoek 

Verwysings

  • Spiegel, Murray A (1968). Mathematical Handbook of Formulas and Tables. Schaum's Outline Series (in Engels). New York: McGraw Hill Book Company.
  • Tampson, Frank (1999). Oxford Study Mathematics Dictionary (in Engels). Oxford: Oxford University Press. ISBN 978-0-19-910997-5.

Sien ook

Tags:

Driehoek Vlak driehoekDriehoek Sferiese driehoekDriehoek VerwysingsDriehoek Sien ookDriehoekVeelhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkostelselDrakensbergeOranjerivierTeam Fortress 2Manie LibbokSwart nasionalismeDirekte en Indirekte redeFabelSwart menseOorkruipersGawes van die Heilige GeesEtniese groepProstaatkankerNatuurwetenskapBosluisbytkoorsPinksterPussy RiotBloeddrukPampoentjiesIdioomHokkieAngssteuringKinderregteGeelsugEmfiseemNatuurrampMcDonald'sKweekhuiseffekLeesAandagstreepNasiebouNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTaalfossielMuskeljaatkatLionel PetersonThys die BosveldklongLeierBloedsomloopstelselNarsistiese persoonlikheidsteuringLettergreepJacques LootsOssewaOos-KaapPaasfeesLandbouKatoenSoutsuurHoofpynApostoliese GeloofsbelydenisChris HaniTylaVrouKwaZulu-NatalHannes van WykLys van landeJakkalsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoornaamwoordAfkappingstekenGoudPropagandaBeeldspraakStereotipePubliekLys van Griekse mitologiese figureFrankrykHindoeïsmeSonnestelselMassaWetenskapAluminiumKolonialismeSoortnaamOlimpiese Somerspele 2024GeslagsgelykheidNatuurlike hulpbron🡆 More