Gerrie Pretorius: Suid-Afrikaanse sanger

Gerrie Pretorius is 'n Afrikaanse sanger, reisbestuurder en aanbieder van die reisprogram Leef Jou Reis op KykNET.

Hy begin sy sangloopbaan in 2001 met die vrystelling van Annemarie my Skat, wat ook sy eerste platinumalbum was. Hy het daarna verskeie ander albums uitgereik, waarvan verskeie platinumstatus bereik het. Van sy treffers sluit in Annemarie my Skat, Adio Amore en 7 Sondes.

Gerrie Pretorius
Gebore19 Oktober 1977 (1977-10-19) (46 jaar oud)
Mosselbaai, Suid-Afrika
GenresAfrikaanse popmusiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief2001-nou
Webwerfgerriepretorius.co.za

Pretorius reik in 2007 'n album genaamd Ek sing vir jou Bles ter nagedagtenis van Bles Bridges uit. In Maart 2008 het hy saam met Dana Winner, as deel van haar Suid-Afrika Platinum Worldtour, deur Suid-Afrika gereis.

Pretorius het al verskeie kere in Nederland opgetree en ook 'n CD in die lae lande uitgegee, waarin hy 'n duet saam met Anny Schilder, 'n voormalige sangeres van BZN, sing.

Diskografie

  • Gister en Vandag, 2011
  • Musiek En Woorde / My Storie DVD, VONK MUSIEK
  • Alles Pas, MAROELA, 2009 (Goud)
  • Vriende Vir Altyd / Swing / Ek Sing Vir Jou Bles 3CD, 2009 MAROELA
  • My Storie DVD, 2009
  • Vriende Vir Altyd, MAROELA, 2008 (Goud)
  • Ek Sing Vir Jou Bles – Die DVD, MARANATHA, 2007 (Platinum)
  • Ek Sing Vir Jou Bles, MAROELA, 2007 (Platinum)
  • Gerrie Pretorius "LIVE" CD, 2007 MAROELA
  • Swing, MAROELA, 2006 (Platinum)
  • Gerrie Pretorius in Konsert DVD, MAROELA, 2005 (Platinum)
  • Adio Amoré, MAROELA, 2005 (Platinum)
  • Annemarie CD, Hei Jy CD, Bonus CD (3 CD-stel), MAROELA
  • Loslappie CDs
  • Hei Jy, MAROELA, 2003 (Platinum)
  • Annemarie, MAROELA, 2001 (Platinum)
  • Met Liefde, SONY/BMG

Filmografie

Sien ook

Verwysings

Tags:

Gerrie Pretorius DiskografieGerrie Pretorius FilmografieGerrie Pretorius Sien ookGerrie Pretorius VerwysingsGerrie PretoriusKykNETSanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesLetterlike en figuurlike taalgebruikMenslike seksuele gedragMateriaalNelson MandelaSmeltpuntKerrieGasSarel Jacob PretoriusJoodse kalenderBurgerregteVigsLys van kinderspeletjiesAnrich HerbstCovid-19-pandemieEkonomieRobbeneilandBloedvergiftigingAkademiaVoornaamwoordKolitisWebwerfOrale seksLyfstraf in skoleViëtnamTswanaWetenskaplike klassifikasieLandbouHartversakingTuisbladSeksuele opwekkingLys van slangeWisselkoersReënGeldBeesvleisBywoordBeurtkragArabies-Israeliese konflikLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OseaanStam (taalkunde)ElektrodeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySkilpadTsoenamiSeilvaartKlimaatveranderingNederlandsBewussynAngolese BurgeroorlogRooikatEskomErektiele disfunksieJavaScriptAbstraksie (rekenaarwetenskap)RefleksieDiarreeVierde Industriële RevolusieSelfmoordSoogdierRooilipslangKrimpvarkieWaterMark (ekonomie)Wapen van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsXenofobie in Suid-AfrikaL23 AprilDemokratiese Republiek die KongoVleilandLys van Nederlandse skildersVlinder🡆 More