Jj Engelbrecht

JJ Engelbrecht is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat gewoonlik as vleuel of buitesenter uitdraf.

Hy verteenwoordig die Bulls in Superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker. Engelbrecht het vantevore vir die Westelike Provinsie gespeel. Hy het sy debuut vir Suid-Afrika op 18 Augustus 2012 teen Argentinië gemaak, nadat hy in die 70ste minuut as plaasvervanger opgestuur is.

JJ Engelbrecht Rugbyportaal
Volle naam Johannes Jacobus Engelbrecht
Bynaam JJ
Geboortedatum 22 Februarie 1989 (1989-02-22) (35 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Massa 94 kg
Skool Hoërskool Grey
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 836
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007
2008–2010
OP Kings
Westelike Provinsie
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–2011
2012-huidig
Westelike Provinsie
Blou Bulle
36
9
(115)
(0)
korrek soos op 12 Julie 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2011
2012-huidig
Stormers
Bulls
0
49
(0)
(40)
korrek soos op 12 Julie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 12 (20)
korrek soos op 22 Junie 2014.

Eksterne skakels

Tags:

Argentynse nasionale rugbyspanBlou BulleBulls (Superrugbyspan)CurriebekerRugbySpringbokkeSuperrugbyWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraPersentasieLKinderregteN.P. van Wyk LouwMuggieFredi NestTweede VryheidsoorlogEuropese UnieElandréMosambiekTropiese huisgeitjieHoofstadLewerSmall HandsGetal1991BorsbeenDigvormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEmfiseemAntoniemEAalwynOnderwys (geskiedenis)TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinGNU-lisensie vir vrye dokumentasieDie Stem van Suid-AfrikaLikkewaanOntsteking (geneeskunde)Duitse maselsVulkaanMiddeloorontstekingKommunikasieBywoordEnsiklopedieGalblaasBaarmoederEthiopiëDerrickSolidariteitOnderhandelinge om apartheid te beëindigIranBeesAkkedisSeksposisieRenier van RooyenThabo MbekiSuid-Afrikaanse WeermagKarpaletonnelsindroomKoggelmanderVrouTurkyeRynhesseApostoliese GeloofsendingSeksuele penetrasieGoogle TranslateJapanYstervarkBernice WestSlag van BloedrivierErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Suid-Afrikaanse InkomstediensWeeluisBybelKasteel die Goeie HoopAfrikaanse naguilNuwe Testament🡆 More