Deon Stegmann

Deon Stegmann (gebore op Cradock op 22 Maart 1986) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op flank speel.

Deon Stegmann Rugbyportaal
Volle naam Gideon Johannes Stegmann
Bynaam Steggies
Geboortedatum 22 Maart 1986 (1986-03-22) (38 jaar oud)
Geboorteplek Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,81 m
Massa 104 kg
Skool Grey-kollege, Bloemfontein
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Springbokno. 825
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007- Blou Bulle 57 (40)
korrek soos op 14 Oktober 2012.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2008- Bulls 72 25
korrek soos op 30 Junie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 0
korrek soos op 14 Oktober 2012.

Stegmann is die klassieke baljagter met 'n lae gravitasiepunt, wie voordeel trek uit die huidige spelreëls - en sy antisipasie en gehardheid is 'n groot aanwins vir die Bulls. Hy dra die nommer 6-trui sedert 2008 nadat hy in elke Super 14 wedstryd gespeel het, en die toekenning as "Bulls Voorspeler-van-die-jaar" in 2008 ontvang het.

Hy is een van Superrugby se beste oopkant-flanke van 2008 to 2012. Hy is een van die hardste werkers in die Bullsgroep, wat gereeld die voorloper is met duikslae, bal-omkeer en werkstempo-statistiek vir die Bulls. Sy tyd vir die 100 meter naelloop is 10.8 sekondes.

Vir die Bulls, speel Stegmann in 'n lostrio saam met Springbokflank Dewald Potgieter en sy kaptein en Springbok-agsteman, Pierre Spies. Hulle wen twee opeenvolgende Super 14 titels, sowel as die plaaslike Curriebeker.

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

198622 MaartBlou BulleBulls (Superrugbyspan)CradockCurriebekerRugbySuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaWinnie Madikizela-MandelaDemokratiese Republiek die KongoMiddelmisbruikBesoedelingResensieBronadresPlastiekDriedimensioneelRoesOseaanbesoedelingFinansiële staatOrtopedieNG gemeente JansenvilleGreen PornoKarooCristiano RonaldoJoodse kalenderMidde-OosteVakbondPolisieXhosaLoodMartin Luther King jr.TamboraLys van Afrikaanse rolprenteAngolese BurgeroorlogNederlandVarkAnrich HerbstRina HugoEnsiklopediePablo PicassoMeningsverskil oor aardverwarmingBedryfstelsel (inligtingstegnologie)TswanaSamestellingGlasOplossing (chemie)YsterAfrikaanse WikipediaArendMisdaadromanBedreigde spesieOmtrek, oppervlakte en volumeEk is 'n Afrikaan (toespraak)Geskiedenis van kindermishandelingMobutu Sese SekoHeidelberg, GautengAlkoholismeMaatskaplike verantwoordelikheidOrthopteraTelkom22 NovemberBruin huisslangReën2001JagluiperdEjakulasieInligtingLys van slangeHeuningbyVreesVloeistofWitbankKlimaatEugenetikaWetenskaplike klassifikasieProvinsies van Suid-AfrikaUnited Democratic FrontVryheidsdagNarsismeSeksueel oordraagbare infeksieSinoniemWaterbesparing in Suid-AfrikaNatuurbewaringLys van Joodse feeste en herdenkingsInsekVierde Industriële Revolusie🡆 More