Verenigde Rugbykampioenskap: Jaarlikse rugbykompetisie

Die Verenigde Rugbykampioenskap is ’n jaarlikse rugbykompetisie met spanne van Ierland, Italië, Skotland, Suid-Afrika en Wallis.

Die toernooi is een van die drie hoof- professionele toernooie in Europa (naas die Engelse Premierskap en die Franse Top 14) en die suksesvolste spanne in hierdie toernooi ding mee om die Europese Rugbykampioenbeker.

Verenigde Rugbykampioenskap
2023-’24
Sportsoort Rugby
Gestig 2001 (as Keltiese Liga)
2011 (as Pro12)
2017 (as Pro14)
2021 (as Verenigde Rugbykampioenskap)
Eienaar IRFU, FIR, SRU, SARU, WRU
Inwydingseisoen 2001-’02 (Keltiese Liga)
2011-’12 (Pro12)
2017-’18 (Pro14)
2021-’22 (Verenigde Rugbykampioenskap)
Deelnemende lande Flag of Ireland Ierland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Wallis Wallis
Aantal spanne 16: vier uit Ierland, twee uit Italië, twee uit Skotland, vier uit Suid-Afrika en vier uit Wallis
Mees onlangse kampioen Vlag van Ierland Munster (2022-’23)
Verwante kompetisies Europese Rugbykampioenbeker
Borg(e) Roc Nation

Die eerste seisoen van die toernooi, 2001-’02, het bekend gestaan as die Keltiese Liga en het bestaan uit spanne van Ierland, Skotland en Wallis. Aan die begin van die 2010-’11-seisoen is die toernooi van tien na twaalf spanne uitgebrei om twee Italiaanse spanne te inkorporeer. Die naam “Pro12” is in 2011 aanvaar om aan te dui dat spanne buite die Keltiese nasies nou ook aan die toernooi deelneem. In 2017 is aangekondig dat twee Suid-Afrikaanse spanne ook aan die toernooi deelneem.

Spanne

Die toernooi is gebaseer op streeks-/provinsiale verteenwoordiging van deelnemende lande, behalwe vir Treviso wat die stad Treviso self verteenwoordig. Benetton Treviso is weens sy lang geskiedenis gekies nadat ’n projek om ’n tweede streekspan, Praetorians Roma, saam te stel, misluk het.

Ierland Italië Skotland
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Ierland
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Italië
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Skotland
Suid-Afrika Wallis
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Suid-Afrika
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Wallis
Verenigde Rugbykampioenskap-klubs
Klub Gestig Ligging Stadion Kapasiteit Kampioenskappe (Onlangsste)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Benetton Treviso 1932 Treviso, Italië Stadio Comunale di Monigo 6 700 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Bulls 1997 Pretoria, Suid-Afrika Loftus Versfeld 51 762 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cardiff Blues 2003 Cardiff, Wallis Cardiff Arms Park 12 125 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Connacht 1885 Galway, Ierland Galway Sportgronde 8 100 1 (2016)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Dragons 2003 Newport, Wallis Rodney Parade 8 500 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Edinburgh 1872 Edinburgh, Skotland Murrayfield
New Myreside
67 144
5 500
0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Glasgow Warriors 1872 Glasgow, Skotland Scotstoun 7 351 1 (2015)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster 1879 Dublin, Ierland RDS / Aviva Stadium 18 500 / 51 200 4 (2014)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Lions 1996 Johannesburg, Suid-Afrika Ellispark-stadion 62 567 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster 1879 Limerick / Cork, Ierland Thomond Park / Irish Independent Park 25 600 / 9 250 4 (2013)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys 2003 Swansea, Wallis Liberty-stadion 20 827 4 (2012)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Scarlets 2003 Llanelli, Wallis Parc y Scarlets 14 870 2 (2017)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Sharks 1995 Durban, Suid-Afrika Kings Park-stadion 52 000 0 (NVT)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Stormers 1997 Kaapstad, Suid-Afrika Kaapstad-stadion 55 000 1 (2022)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster 1879 Belfast, Noord-Ierland Kingspan-stadion 18 196 1 (2006)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Zebre 1973 Parma, Italië Stadio Sergio Lanfranchi 5 000 0 (NVT)

Italiaanse deelname sedert 2010-’11

In November 2008 het die raad van die Keltiese Liga vergader om die moontlikheid van Italiaanse deelname te bespreek; Roger Lewis, uitvoerende hoof van die Walliese Rugbyunie, het genoem dat die toernooi positief was oor Italiaanse deelname. Na ’n raadsvergadering van die Italiaanse Rugbyfederasie (FIR) op 19 Desember 2008 waar voorstelle ter verbetering van Italiaanse rugby bespreek is, het die FIR aangekondig dat ’n voorstel vir deelname aan die Keltiese Liga ingedien sou word. Die FIR had twee moontlikhede – skryf vier bestaande Italiaanse klubs vanuit die Nasionale Kampioenskap van Uitnemendheid vir die Liga in; of skep twee spanne uit spelers wat kwalifiseer om vir Italië te speel.

Op 18 Julie 2009 het die FIR aangekondig dat Aironi en Pretoriani Roma met aanvang van die 2010-’11-seisoen in die Keltiese Liga sou speel – Benetton Rugby Treviso en Duchi Nord-Ovest het nie in hul botte geslaag nie. Pretoriani sou in Rome gebaseer wees met die Stadio Flaminio as tuisveld, terwyl Aironi in Viadana gebaseer sou wees met sommige wedstryde wat in Reggio Emilia sou plaasvind. Op 2 Oktober 2009 het die FIR egter voorgestel dat Benetton Treviso in die plek van Pretoriani Roma deelneem.

Op 28 Januarie 2010 het die FIR verklaar dat hy aan die onderhandeling onttrek het, weens die waarborgbedrag van €3-miljoen wat deur die Keltiese Liga gevra is as hoofrede. Teen 7 Februarie het die Italiaanse klubs egter die nodige befondsing bekom. Teen 8 Maart 2010 is ’n ooreenkoms waarin Aironi en Benetton Treviso tydens 2010-’11 aan die Keltiese Liga sou deelneem, gefinaliseer. Die spanne is ook ’n plek in die Heinekenbeker gewaarborg.

Teen die einde van die 2011-’12-seisoen was Aironi as streekspan egter nie meer beskikbaar vir deelname aan toekomstige kompetisies nie, omrede hulle op 6 April 2012 weens finansiële redes ’n voortganglisensie geweier is. Hulle is deur Zebre vervang.

Vorige spanne

Span Jare Ligging Stadion(s) (kapasiteit)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Aironi 2010–2012 Viadana Stadio Luigi Zaffanella (6 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Border Reivers 2002–2007 Galashiels Netherdale (6 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Celtic Warriors 2003–2004 Bridgend en Pontypridd Brewery Field (12 000)
Sardis Road (8 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Bridgend 2001–2003 Bridgend, Wallis Brewery Field (6 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Caerphilly 2001–2003 Caerphilly, Wallis Virginia Park (5 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cardiff 2001–2003 Cardiff, Wallis Cardiff Arms Park (12 500)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ebbw Vale 2001–2003 Ebbw Vale, Wallis Eugene Cross Park (8 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Llanelli 2001–2003 Llanelli, Wallis Stradey Park (10 800)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Neath 2001–2003 Neath, Wallis The Gnoll (6 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Newport 2001–2003 Newport, Wallis Rodney Parade (11 676)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Pontypridd 2001–2003 Pontypridd, Wallis Sardis Road (7 861)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Swansea 2001–2003 Swansea, Wallis St Helen’s (4 500)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cheetahs 2017–2020 Bloemfontein, Suid-Afrika Vrystaatstadion (46 000)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Kings 2017−2020 Port Elizabeth, Suid-Afrika Nelson Mandelabaaistadion (48 000)

Notas:

  • Voor regionalisering, van 2001 tot 2003, is Wallis deur nege klubs wat in die Walliese Premierskap gespeel het, verteenwoordig.
  • Aironi is deur Zebre vervang, wat beteken dat daar steeds twee Italiaanse spanne was.
  • Die Border Reivers is deur die Skotse Rugbyunie ontbind om geld te bespaar.

Ander lande

Benewens die suksesvolle onderhandeling met Italië, is gesprekke op onderbroke basis met Suid-Afrika gevoer oor moontlike uitbreiding van die Pro12. ’n 24-span Reënboogbeker met 11 Keltiese, 9 Suid-Afrikaanse en 4 Italiaanse spanne is in 2005 aangekondig, Maar die idee is weens finansiële redes aan Europese kant en leierskapveranderinge in die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU), laat vaar.

London Welsh het in 2006 belangstelling getoon in aansluiting by die Keltiese Liga indien promosie en relegasie uit die Engelse Premierskap verwyder sou word.

Uitslae

Volgens Jaar

Liga

Seisoen Spanne Wenner Tweede plek
2001-’02 15 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster
2002-’03 16 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Neath
2003-’04 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Llanelli Scarlets Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster
2004-’05 11 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster
2005-’06 11 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster
2006-’07 11 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cardiff Blues
2007-’08 10 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cardiff Blues
2008-’09 10 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Edinburgh
2009-’10 10 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster
2010-’11 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster
2011-’12 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster
2012-’13 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster
2013-’14 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Glasgow Warriors
2014-’15 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Glasgow Warriors Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster
2015-’16 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Connacht Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster
2016-’17 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Scarlets Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster
2017-’18 14 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Scarlets
2018-’19 14 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Glasgow Warriors
2019-’20 14 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster Rugby
2020-’21 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Rugby
2021-’22 16 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Stormers Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Bulls
2022-’23 16 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Stormers

Keltiese Beker

Seisoen Spanne Wenner Tweede plek
2003-’04 12 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Edinburgh
2004-’05 8 Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Llanelli Scarlets

Volgens kampioenskapseges

Span Titels Jare Tweede plekke Jare
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Leinster 8 2001-’02, 2007-’08, 2012-’13, 2013-’14, 2017-’18, 2018-’19, 2019-’20, 2020-’21 5 2005-’06, 2009-’10, 2010-’11, 2011-’12, 2015-’16
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ospreys 4 2004-’05, 2006-’07, 2009-’10, 2011-’12 0
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Munster 4 2002-’03, 2008-’09, 2010-’11, 2022-’23 5 2001-’02, 2004-’05, 2014-’15, 2016-’17, 2020-’21
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Scarlets 2 2003-’04, 2016-’17 1 2017-’18
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ulster 1 2005-’06 3 2003-’04, 2012-’13, 2019-’20
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Glasgow Warriors 1 2014-’15 2 2013-’14, 2018-’19
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Stormers 1 2021-’22 1 2022-’23
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Connacht 1 2015-’16 0
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Cardiff Blues 0 2 2006-’07, 2007-’08
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Edinburgh 0 1 2008-’09
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Bulls 0 1 2021-’22
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Neath 0 1 2002-’03

Volgens land

Land Titels Spanne Tweede plekke Spanne
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Ierland 14 Leinster (8), Munster (4), Ulster (1), Connacht (1) 13 Leinster (5), Munster (5), Ulster (3)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Wallis 6 Ospreys (4), Scarlets (2) 4 Cardiff Blues (2), Neath (1), Scarlets (1)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Skotland 1 Glasgow Warriors (1) 3 Edinburgh (1), Glasgow Warriors (2)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Suid-Afrika 1 Stormers (1) 2 Bulls (1), Stormers (1)
Verenigde Rugbykampioenskap: Spanne, Uitslae, Speler van die jaar  Italië 0 0

Speler van die jaar

  • 2009-’10: Tommy Bowe (Ospreys)
  • 2010-’11: Ruan Pienaar (Ulster)
  • 2011-’12: Tim Visser (Edinburgh)
  • 2012-’13: Nick Williams (Ulster)
  • 2013-’14: Dan Biggar (Ospreys)
  • 2014-’15: Rhys Webb (Ospreys)
  • 2015-’16: Bundee Aki (Connacht)
  • 2016-’17: Charles Piutau (Ulster)
  • 2017-’18: Tadhg Beirne (Scarlets)
  • 2018-’19: Viliame Mata (Edinburgh)
  • 2019-’20: Duhan van der Merwe (Edinburgh)
  • 2020-’21: Marcell Coetzee (Ulster)
  • 2021-’22: Evan Roos (Stormers)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Verenigde Rugbykampioenskap SpanneVerenigde Rugbykampioenskap UitslaeVerenigde Rugbykampioenskap Speler van die jaarVerenigde Rugbykampioenskap VerwysingsVerenigde Rugbykampioenskap Eksterne skakelsVerenigde RugbykampioenskapEuropaIerlandItaliëRugbySkotlandSuid-AfrikaWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingBeaufortskaalDieremishandelingTandbederfKrugerwildtuinSASOLPropagandaGroepsgebiedewetMurraysburgWiki CommonsVrouEnkelvoudige sinCleopatra VIIVormLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSportFrankrykOlimpiese Somerspele 2024KaliumLikkewaanVoorvoegselSendelingposisieKasteel die Goeie HoopCarike KeuzenkampErfenisdag (Suid-Afrika)ElektrisiteitJohannes MeintjesMierEerste WêreldoorlogElektroniese of digitale mediaEwenaarMateriaalProstaatkankerHeuningbyToekoms van die AardeCheslin KolbeKoue OorlogWetenskapGrondwet van Suid-AfrikaBaljuAfrikaanse WikipediaAdolf HitlerMenstruasieRoesGeweldLiefde24 AprilAfrikanersBorskankerUniondaleTrekarbeidTuberkuloseRuimteSpeelkaartGenitale vratProteaNG gemeente TheunissenLangste woordAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeApostoliese GeloofsendingSiya KolisiNiersteenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMIVSkildklierSuikersiekteKaapse VlakteGloeilampOorkruipersJesus van NasaretReënspinnekopVarkgriepTrigeminale neuralgieGeelslang🡆 More