Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwêreldbeker.
Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion.
Kaapstad-stadion | ||
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion | ||
Ligging | Groenpunt, Kaapstad, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O | |
Eienaar | Stad Kaapstad | |
Kapasiteit | 57 367 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 26 Maart 2007 | |
Geopen | 14 Desember 2009 | |
Boukoste | R4,4 miljard | |
Argitek | GMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte | |
Alg. kontrakteur | Murray & Roberts/ WBHO | |
Huurders | ||
Ajax Kaapstad (PSL) (2010–hede) Kaapstad FC (PSL) (2016–hede) Westelike Provinsie (2021–hede) Stormers (2021–hede) |
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
23 Januarie 2010 | 16:00 | Ajax Kaapstad | 0(5) – 0(6) | Santos Kaapstad | 20 000 |
6 Februarie 2010 | 16:15 | Vodacom Stormers | 47–13 | Boland Uitn. XV | 40 000 |
10 April 2010 | 18:00 | Ghana o/20 | 0–1 | Brasilië o/20 | 40 000 |
10 April 2010 | 20:30 | Suid-Afrika o/20 | 1–3 | Nigerië o/20 | 40 000 |
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
11 Junie 2010 | 20:30 | Uruguay | 0–0 | Frankryk | Groep A | 64 100 |
14 Junie 2010 | 20:30 | Italië | 1–1 | Paraguay | Groep F | 62 869 |
18 Junie 2010 | 20:30 | Engeland | 0–0 | Algerië | Groep C | 64 100 |
21 Junie 2010 | 13:30 | Portugal | 7–0 | Noord-Korea | Groep G | 63 644 |
24 Junie 2010 | 20:30 | Kameroen | 1–2 | Nederland | Groep E | 63 093 |
29 Junie 2010 | 20:30 | Spanje | 1–0 | Portugal | Agtste eindrondte | 62 955 |
3 Julie 2010 | 16:00 | Argentinië | 0–4 | Duitsland | Kwarteindrondte | 64 100 |
6 Julie 2010 | 20:30 | Uruguay | 2–3 | Nederland | Halfeindrondte | 62 479 |
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
17 November 2010 | 21:30 | Suid-Afrika | 0–1 | Verenigde State | 52 000 |
19 Januarie 2011 | 17:00 | Botswana | 1–2 | Swede | 2 000 |
21 Julie 2012 | 15:00 | Ajax Kaapstad | 1–1 | Manchester United | 53 000 |
8 Januarie 2012 | 20:15 | Suid-Afrika | 0–1 | Noorweë | |
21 Januarie 2013 | 16:00 | Jomo Cosmos | 0–4 | Grasshopper Club Zürich | 100 |
26 Januarie 2013 | 16:00 | Ajax Kaapstad | 2–1 | Grasshopper Club Zürich | 200 |
23 Maart 2013 | 20:15 | Suid-Afrika | 2–0 | Sentraal-Afrikaanse Republiek | 36 740 |
Wiki Commons bevat media in verband met Cape Town Stadium. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kaapstad-stadion, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.