Kings Park-Stadion

Kings Park-stadion, ook bekend as Hollywoodbets Kings Park vir borgskapdoeleindes, is 'n stadion wat in Durban, Suid-Afrika geleë is.

Die stadion is oorspronklik in 1891 gebou en is in die middel-1990's opgeknap. Die stadion kan 52 000 toeskouers akkomodeer en word gebruik vir beide rugby- en sokkerwedstryde. Die stadion is aangrensend aan die Moses Mabhidastadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut en 'n treinstasie.

Kings Park-stadion
Kings Park-Stadion
Lugbeeld van die Kings Park-stadon in 2013

Volle naam Hollywoodbets Kings Park
Vorige name ABSA-stadion (2000–2010)
Mr Price Kings Park (2011–2012)
Growthpoint Kings Park (2013–2018)
Jonsson Kings Park (2018–2022)
Ligging Durban
Koördinate 29°49′29.60″S 31°1′46.88″O / 29.8248889°S 31.0296889°O / -29.8248889; 31.0296889 31°1′46.88″O / 29.8248889°S 31.0296889°O / -29.8248889; 31.0296889
Eienaar eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit
Kapasiteit 52 000 (rugby en sokker)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1891
Geopen 28 Junie 1958
Renovasie 1984, 1993–1995
Huurders
Natalse Haaie, Sharks, Golden Arrows en AmaZulu FC
Kings Park-Stadion
Lugbeeld van die Kings Park-sportkompleks in 2009, links die Moses Mabhidastadion onder konstruksie en regs die Kings Park-stadion

Die stadion word tans deur die volgende spanne gebruik:

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
27 Mei 1995 Kings Park-Stadion  Argentinië 18–24 Kings Park-Stadion  Engeland Groep B 30 000
31 Mei 1995 Kings Park-Stadion  Engeland 27–20 Kings Park-Stadion  Italië Groep B 21 000
4 Junie 1995 Kings Park-Stadion  Engeland 44–22 Kings Park-Stadion  Samoa Groep B 20 000
10 Junie 1995 Kings Park-Stadion  Frankryk 36–12 Kings Park-Stadion   Ierland Kwarteindstryd 18 000
17 Junie 1995 Kings Park-Stadion  Suid-Afrika 19–15 Kings Park-Stadion  Frankryk Halfeindstryd 50 000

Afrikanasiesbeker 1996

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Januarie 1996 Kings Park-Stadion  Gaboen 1–2 Kings Park-Stadion  Liberië Groep C 5 000
19 Januarie 1996 Kings Park-Stadion  Gaboen 2–0 Kings Park-Stadion  Zaïre Groep C 6 000
24 Januarie 1996 Kings Park-Stadion  Angola 3–3 Kings Park-Stadion  Kameroen Groep A 6 000
28 Januarie 1996 Kings Park-Stadion  Gaboen 1-1 (1-4 n.S.) Kings Park-Stadion  Tunisië Kwarteindstryd 4 000
31 Januarie 1996 Kings Park-Stadion  Zambië 2–4 Kings Park-Stadion  Tunisië Halfeindstryd 5 000

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Kings Park-Stadion WedstrydeKings Park-Stadion Sien ookKings Park-Stadion Eksterne skakelsKings Park-Stadion1891DurbanMoses MabhidastadionRugbySokkerStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GloeilampNasionalismeMahatma GandhiPeriodieke tabelErfenisdag (Suid-Afrika)Stedelike hitte-eilandByung-Chul HanArmoedeverligtingJosef StalinBloeddrukKaapse VlakteMikro-ekonomieVersoeningsdagHernubare energieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSelfbeeldDuitslandKunsmatige algemene intelligensieMiljardMielieLetterkundeNatriumtiosulfaatPornografiePlastiekIronieTafelbergSomerSwartrenosterGeelslangAtleetvoetHartBruto binnelandse produkVryheidsdagDiarreeDieremishandelingSlag van BloedrivierN.P. van Wyk Louw20ste eeuJazzAntjie KrogAngolese BurgeroorlogBynierBiodiversiteitSeksuele penetrasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBeeldspraakOnse VaderKangogrotteSaartjie BaartmanSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSjimpanseePornhubKrimpvarkieCristiano RonaldoGedigAntoniemWaarheid-en-versoeningskommissieKoos du PlessisPuberteitSoweto-opstandSuider-AfrikaLandbouKindermishandelingHokkieNagmaalSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoolstofNedersettingLys van nedersettings in Suid-AfrikaNoord-KaapGreta ThunbergGesonde dieetGreen PornoHeupLimfvatstelsel🡆 More