Jan Serfontein (gebore in Port Elizabeth op 15 April 1993) is 'n Springbokrugbyspeler wat senter vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.
| |||||
Volle naam | Jan Lodewyk Serfontein | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 April 1993 | ||||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,87 m | ||||
Massa | 97 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Springbokno. | 849 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017– | Montpellier | 44 | (50) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2019. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-huidig | Blou Bulle | 15 | (20) | ||
korrek soos op 10 Junie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 | Bulls | 60 | (85) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013- | Suid-Afrika | 35 | (25) | ||
korrek soos op 30 Oktober 2019. |
Hy maak sy buiging vir die Springbokke teen Italië op 8 Junie 2013 te Kings Park-stadion in Durban, waar hy as plaasvervanger vir Bryan Habana opdraf in die 71ste minuut van die wedstryd. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Jan Serfontein, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.