Jano Vermaak

Jano Vermaak (gebore op Graaff-Reinet op 1 Januarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as skrumskakel (no.

9) vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel het.

Jano Vermaak Rugbyportaal
Jano Vermaak
Jano Vermaak in 2014
Volle naam Jano Vermaak
Geboortedatum 1 Januarie 1985 (1985-01-01) (39 jaar oud)
Geboorteplek Graaff-Reinet, Suid-Afrika
Lengte 1,70 m
Massa 82 kg
Skool HTS Vereeniging
Universiteit Universiteit van Johannesburg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Springbokno. 838
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2013–2015 Toulouse 33 (25)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005–2011
2011–2012
2015–tans
Goue Leeus
Blou Bulle
Westelike Provinsie
81
15
28
(123)
(25)
(25)
korrek soos op 18 April 2018.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2011
2012–2013
2016–
Lions&Cats
Bulls
Stormers
73
31
18
(73)
(30)
(5)
korrek soos op 18 April 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012–2013 Springbokke 3 (0)
korrek soos op 18 April 2018.

Vermaak het ook voorheen vir die Blou Bulle, Bulls, Lions en die Goue Leeus uitgedraf.

Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Italië op 8 Junie 2013 op Kings Park-stadion in Durban gespeel, maar moes die veld 20 minute voor die einde verlaat met 'n beseerde dyspier.

Eksterne skakels


Tags:

1 Januarie1990CurriebekerGraaff-ReinetRugbySkrumskakelStormers (Superrugbyspan)Suid-AfrikaSuperrugbyWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartsdagLys van Afrikaanse rolprenteByvoeglike naamwoordBrandbergSonAntisemitismeDeelwoordRivierMorfeemKankerLys van Afrikaanse skrywersWhatsAppNavorsingPeriodieke tabelAardeWikiquoteKunstenaarLys van Afrika-landeTrekarbeidGoudkus (streek)BeesSint JorisdagNasiebouBlack SashDepressie (gemoedstoestand)BraaiSelfoonHadedaKweekhuiseffekChapmanspiek-rylaanKinkhoesRoofdierDubbelpuntNatuurlike hulpbronWoordsoortHeidelberg, GautengBTWRookgewoonteAborsieKalsiumSteenkool in Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleSirkusBedreigde spesieDiskriminasieKarakteriseringCheslin KolbeAfro-AmerikanersLenteHeelgetalAfrikaArmoedeDoelwitAfrikaanse WikipediaPapierPlastiekGalileo GalileiHidroëlektrisiteitDesmond TutuLys van hoofstedeAlkoholismeVakbondBek-en-klouseerHoofpynProteïenXenofobieOplossing (chemie)CalviniaStaatstoelaeVulkaanKontinentFibonacci-reeksGriepLugbesoedelingCradock-4Lyfstraf in skole🡆 More