Afrikanasiesbeker 1996

Die Afrikanasiesbeker 1996 is van 13 Januarie tot en met 3 Februarie 1996 in Suid-Afrika aangebied.

Dit was die 20ste aanbieding van die CAF se Afrikanasiesbeker-toernooi en die eerste keer wat Suid-Afrika die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree voordat hulle ook die 2013-toernooi aangebied het.

Afrikanasiesbeker 1996
Suid-Afrika 1996
Afrikanasiesbeker 1996
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 13 Januarie – 3 Februarie
Spanne 15 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (1 titel)
Tweede plek Vlag van Tunisië Tunisië
Derde plek Vlag van Zambië Zambië
Vierde plek Vlag van Ghana Ghana
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 29
Doele 78 (2.69 per wedstryd)
Bywoning 640 880 (22 099 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Zambië Kalusha Bwalya (4 doele)
Beste speler Vlag van Zambië Kalusha Bwalya
← 1994
1998 →
Afrikanasiesbeker 1996
Die Trofee van Afrika-eenheid waarom meegeding is

Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 16 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die vorige twaalf deelnemers tydens die Afrikanasiesbekertoernooie in 1992 en 1994. Nadat die titelhouer Nigerië weens Suid-Afrika se gasheerskap nie aan die toernooi wou deelneem nie, is Guinee gevra om deel te neem, maar hulle het weens ’n gebrek aan voorbereidingstyd geweier, waarvolgens 15 pleks van 16 spanne vanuit verskeie Afrikalande aan dié toernooi deelgeneem het. Suid-Afrika se Bafana-Bafana het die trofee gewen nadat hulle Tunisië op 3 Februarie in die ENB-stadion met 2–0 geklop en sodoende hulle eerste Afrikatitel ingepalm het; Suid-Afrika het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Frankryk gekwalifiseer. Zambië het in die derde en Ghana in die vierde plek geëindig.

Toewysing

Oorspronklik is Kenia deur CAF as gasheer vir die toernooi aangewys, maar het dit later weens die regering se gebrek aan finansiële ondersteuning en die agterstand in die verbetering van fasiliteite teruggegee, waarvolgens Suid-Afrika as gasheer aangewys is.

Kwalifisering

Die gasheer Suid-Afrika het regstreeks vir die Afrikanasiesbeker 1996 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 44 spanne om die oorblywende 15 plekke meegeding. Die verdedigende kampioen Nigerië moes op druk deur die destydse diktator Sani Abacha weens veiligheidskwessies in Suid-Afrika net voor die begin van die toernooi homself onttrek. Nadat Guinee, die naasbeste kwalifiseerder, die aanbod verwerp het om Nigerië se plek in te neem weens ’n gebrek aan voorbereidingstyd het, het 15 pleks van 16 spanne deelgeneem.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 15 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Afrikanasiesbeker 1996  Algerië 9de 1 1992 Kampioen (1990)
Afrikanasiesbeker 1996  Angola 1ste 1 Debuut
Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Afrikanasiesbeker 1996  Egipte 15de 7 1994 Kampioen (1957, 1959, 1986)
Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen 2de 2 1994 Groepfase (1994)
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 11de 3 1994 Kampioen (1963, 1965, 1978, 1982)
Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus 12de 7 1992 Kampioen (1992)
Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen 9de 1 1992 Kampioen (1984, 1988)
Afrikanasiesbeker 1996  Liberië 1ste 1 Debuut
Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek 2de 1 1986 Groepfase (1986)
Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone 2de 2 1994 Groepfase (1994)
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 1ste 1 Debuut
Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië 7de 1 1994 Naaswenner (1965)
Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre 10de 3 1994 Kampioen (1968, 1974)
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 8de 4 1994 Naaswenner (1974, 1994)

Stadions

Die wedstryde is in vier stede en in vier stadions gespeel:

Johannesburg
Afrikanasiesbeker 1996 (Suid-Afrika)
Durban
ENB-stadion Kings Park-stadion
26°14′5.3″S 27°58′56.6″O / 26.234806°S 27.982389°O / -26.234806; 27.982389 (ENB-stadion) 29°49′30″S 31°1′47″O / 29.82500°S 31.02972°O / -29.82500; 31.02972 (Kings Park-stadion)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 52 000
Afrikanasiesbeker 1996  Afrikanasiesbeker 1996 
Bloemfontein Port Elizabeth
Vrystaatstadion Boet Erasmus-stadion
29°7′3″S 26°12′32″O / 29.11750°S 26.20889°O / -29.11750; 26.20889 (Vrystaatstadion) 33°58′55″S 25°38′22″O / 33.98194°S 25.63944°O / -33.98194; 25.63944 (Boet Erasmus-stadion)
Kapasiteit: 40 000 Kapasiteit: 33 852
Afrikanasiesbeker 1996  Afrikanasiesbeker 1996 

Formaat

Die Afrikanasiesbeker 1996 is oor 22 dae tussen 15 verskillende nasies oor 29 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Januarie 1996 op die ENB-stadion in Johannesburg met ’n wedstryd tussen die gasheer Suid-Afrika en Kameroen afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 3 Februarie met die eindstryd tussen Suid-Afrika en Tunisië, waartydens die gasheer die Afrikanasiesbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Afrikanasiesbeker 1996 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Januarie
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Groep A 1 1 1 1 2
Groep B 1 1 1 1 2
Groep C 1 1 1
Groep D 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Januarie/Februarie
Vr
26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
Uitklopfase 2 2 2 2
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die Afrikanasiesbeker 1996 is deur 15 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 15 deelnemende spanne in vier groepe van óf drie óf vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase

15 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 3 2 0 1 4 1 +3 6
Afrikanasiesbeker 1996  Egipte 3 2 0 1 4 3 +1 6
Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen 3 1 1 1 5 7 –2 4
Afrikanasiesbeker 1996  Angola 3 0 1 2 4 6 –2 1

13 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 3–0 Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Masinga Afrikanasiesbeker 1996  15'
Williams Afrikanasiesbeker 1996  37'
Moshoeu Afrikanasiesbeker 1996  55'

15 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Egipte 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
El-Kass Afrikanasiesbeker 1996  30', Afrikanasiesbeker 1996  33' Afrikanasiesbeker 1996  77' Quinzinho

18 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Omam-Biyik Afrikanasiesbeker 1996  36' (straf)
Tchami Afrikanasiesbeker 1996  59'
Afrikanasiesbeker 1996  48' Maher

20 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 1–0 Afrikanasiesbeker 1996  Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Fethi Boucetta (Tunisië)
Williams Afrikanasiesbeker 1996  57'

24 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 0–1 Afrikanasiesbeker 1996  Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Afrikanasiesbeker 1996  7' El-Kass

24 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Angola 3–3 Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Mohamed Kouradji (Algerië)
Joni Afrikanasiesbeker 1996  38' (straf)
Paulão Afrikanasiesbeker 1996  57'
Quinzinho Afrikanasiesbeker 1996  80'
Afrikanasiesbeker 1996  25' Omam-Biyik
Afrikanasiesbeker 1996  82' Mouyémé
Afrikanasiesbeker 1996  90' (e. d.) Hélder Vicente

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 3 2 1 0 9 1 +8 7
Afrikanasiesbeker 1996  Algerië 3 2 1 0 4 1 3 7
Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone 3 1 0 2 2 7 –5 3
Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso 3 0 0 3 3 9 –6 0

14 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 0–0 Afrikanasiesbeker 1996  Algerië Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 9 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)

15 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Okoampa (Ghana)
Sessay Afrikanasiesbeker 1996  11'
Kallon Afrikanasiesbeker 1996  89'
Afrikanasiesbeker 1996  74' Ouédraogo

18 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Algerië 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Ian McLeod (Suid-Afrika)
Meçabih Afrikanasiesbeker 1996  41', Afrikanasiesbeker 1996  63'

20 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 5–1 Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 2 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Malitoli Afrikanasiesbeker 1996  18'
K. Bwalya Afrikanasiesbeker 1996  24', Afrikanasiesbeker 1996  35'
Lota Afrikanasiesbeker 1996  44'
J. Bwalya Afrikanasiesbeker 1996  45'
Afrikanasiesbeker 1996  53' Traoré

24 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Algerië 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 180
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Lounici Afrikanasiesbeker 1996  2'
Dziri Afrikanasiesbeker 1996  75'
Afrikanasiesbeker 1996  83' Zongo

24 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 4–0 Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 200
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
K. Bwalya Afrikanasiesbeker 1996  2', Afrikanasiesbeker 1996  9', Afrikanasiesbeker 1996  84'
Malitoli Afrikanasiesbeker 1996  87'

Groep C

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen 2 1 0 1 3 2 +1 3
Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre 2 1 0 1 2 2 0 3
Afrikanasiesbeker 1996  Liberië 2 1 0 1 2 3 –1 3

16 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen 1–2 Afrikanasiesbeker 1996  Liberië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Nzeng Afrikanasiesbeker 1996  59' Afrikanasiesbeker 1996  5' (straf) Sebwe
Afrikanasiesbeker 1996  54' Sarr

19 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
Mackaya Afrikanasiesbeker 1996  21' (straf)
Bekogo Afrikanasiesbeker 1996  34'

25 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Liberië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Lukaku Afrikanasiesbeker 1996  5' (straf)
Essende Afrikanasiesbeker 1996  72'

Afrikanasiesbeker 1996  Nigerië het onttrek, waarvolgens hul drie wedstryde gekanselleer is:

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 3 3 0 0 6 1 +5 9
Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië 3 1 1 1 5 4 +1 4
Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus 3 1 0 2 2 5 –3 3
Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek 3 0 1 2 1 4 –3 1

14 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Yeboah Afrikanasiesbeker 1996  20'
Pele Afrikanasiesbeker 1996  70'

16 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië 1–1 Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Berkhissa Afrikanasiesbeker 1996  24' Afrikanasiesbeker 1996  4' Bucuane

19 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Petros Mathabela (Suid-Afrika)
Pele Afrikanasiesbeker 1996  50'
Akonnor Afrikanasiesbeker 1996  77'
Afrikanasiesbeker 1996  72' Ben Younes

21 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus 1–0 Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Tiéhi Afrikanasiesbeker 1996  32'

25 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië 3–1 Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Ben Younes Afrikanasiesbeker 1996  32', Afrikanasiesbeker 1996  38'
Ben Hassen Afrikanasiesbeker 1996  48'
Afrikanasiesbeker 1996  84' Traoré

25 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 3 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Pele Afrikanasiesbeker 1996  42'
Aboagye Afrikanasiesbeker 1996  68'

Uitklopfase

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
27 Januarie – Johannesburg        
 Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika  2
31 Januarie – Johannesburg
 Afrikanasiesbeker 1996  Algerië  1  
 Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika  3
28 Januarie – Port Elizabeth
   Afrikanasiesbeker 1996  Ghana  0  
 Afrikanasiesbeker 1996  Ghana  1
3 Februarie – Johannesburg
 Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre  0  
 Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika  2
27 Januarie – Bloemfontein
   Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië  0
 Afrikanasiesbeker 1996  Zambië  3
31 Januarie – Durban
 Afrikanasiesbeker 1996  Egipte  1  
 Afrikanasiesbeker 1996  Zambië  2 Uitspeel om derde plek
28 Januarie – Durban
   Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië  4   3 Februarie – Johannesburg
 Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen  1
(1)
   Afrikanasiesbeker 1996  Ghana  0
 Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië  1
(4)
 
 Afrikanasiesbeker 1996  Zambië  1

Kwarteindrondte


27 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 2–1 Afrikanasiesbeker 1996  Algerië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Fish Afrikanasiesbeker 1996  72'
Moshoeu Afrikanasiesbeker 1996  85'
Afrikanasiesbeker 1996  84' Lazizi

27 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 3–1 Afrikanasiesbeker 1996  Egipte Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 8 500
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Elijah Litana Afrikanasiesbeker 1996  58'
Mutale Afrikanasiesbeker 1996  65'
Lota Afrikanasiesbeker 1996  76'
Afrikanasiesbeker 1996  43' Kamouna

28 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen 1–1 (e.t.)
Strafskoppe
1–4
Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Mackaya Afrikanasiesbeker 1996  16'
Strafskoppe
Mackaya Afrikanasiesbeker 1996 
Kassa-Ngoma Afrikanasiesbeker 1996 
Bekogo-Zogo Afrikanasiesbeker 1996 
Afrikanasiesbeker 1996  10' Baya
Strafskoppe
Afrikanasiesbeker 1996  Sellimi
Afrikanasiesbeker 1996  Fekhi
Afrikanasiesbeker 1996  Ben Slimane
Afrikanasiesbeker 1996  El Ouaer

28 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 1–0 Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Yeboah Afrikanasiesbeker 1996  22'

Halfeindrondte


31 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 3–0 Afrikanasiesbeker 1996  Ghana ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Moshoeu Afrikanasiesbeker 1996  22', Afrikanasiesbeker 1996  87'
Bartlett Afrikanasiesbeker 1996  46'

31 Januarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Zambië 2–4 Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Lota Afrikanasiesbeker 1996  68'
Makasa Afrikanasiesbeker 1996  90'
Afrikanasiesbeker 1996  16', Afrikanasiesbeker 1996  85' (straf) Sellimi
Afrikanasiesbeker 1996  20' Baya
Afrikanasiesbeker 1996  47' Ghodhbane

Klein finale (om die derde plek)


3 Februarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Ghana 0–1 Afrikanasiesbeker 1996  Zambië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
Afrikanasiesbeker 1996  51' J. Bwalya

Eindstryd


3 Februarie 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika 2–0 Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Williams Afrikanasiesbeker 1996  73', Afrikanasiesbeker 1996  75'


Afrikanasiesbekerkampioen 1996
Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika

Ranglys

Afrikanasiesbeker 1996 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Onttrek

   Geen deelname

     Gasheerland Suid-Afrika
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Afrikanasiesbeker 1996  Suid-Afrika A 6 5 0 1 11 2 +9 15
2 Afrikanasiesbeker 1996  Tunisië D 6 2 2 2 10 9 +1 8
3 Afrikanasiesbeker 1996  Zambië B 6 4 1 1 15 6 +9 13
4 Afrikanasiesbeker 1996  Ghana D 6 4 0 2 7 5 +2 12
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Afrikanasiesbeker 1996  Algerië B 4 2 1 1 5 3 +2 7
6 Afrikanasiesbeker 1996  Egipte A 4 2 0 2 5 6 –1 6
7 Afrikanasiesbeker 1996  Gaboen C 3 1 1 1 4 3 +1 4
8 Afrikanasiesbeker 1996  Zaïre C 3 1 0 2 2 3 –1 3
In die groepfase uitgeskakel
9 Afrikanasiesbeker 1996  Kameroen A 3 1 1 1 5 7 –2 4
10 Afrikanasiesbeker 1996  Liberië C 2 1 0 1 2 3 –1 3
11 Afrikanasiesbeker 1996  Ivoorkus D 3 1 0 2 2 5 –3 3
12 Afrikanasiesbeker 1996  Sierra Leone B 3 1 0 2 2 7 −5 3
13 Afrikanasiesbeker 1996  Angola A 3 0 1 2 4 6 −2 1
14 Afrikanasiesbeker 1996  Mosambiek D 3 0 1 2 1 4 –3 1
15 Afrikanasiesbeker 1996  Burkina Faso B 3 0 0 3 3 9 −6 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Afrikanasiesbeker 1996  Kalusha Bwalya 5
2 Afrikanasiesbeker 1996  John Moshoeu 4
Afrikanasiesbeker 1996  Mark Williams 4
4 Afrikanasiesbeker 1996  Imed Ben Younes 3
Afrikanasiesbeker 1996  Ahmed El-Kass 3
Afrikanasiesbeker 1996  Dennis Lota 3

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Afrikanasiesbeker 1996 ToewysingAfrikanasiesbeker 1996 KwalifiseringAfrikanasiesbeker 1996 StadionsAfrikanasiesbeker 1996 FormaatAfrikanasiesbeker 1996 WedstrydeAfrikanasiesbeker 1996 RanglysAfrikanasiesbeker 1996 Meeste doele aangetekenAfrikanasiesbeker 1996 VerwysingsAfrikanasiesbeker 1996 Eksterne skakelsAfrikanasiesbeker 199613 Januarie19963 FebruarieAfrikanasiesbekerAfrikanasiesbeker 2013CAFSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Griekwa-AfrikaansEnkelvoudige sinByGroepsgebiedewetVoorsetselRooikatHeks van HexrivierKoorsDiatomiese molekuulLuiperdRassisme in AfrikaTeam Fortress 2Desmond TutuGordelroosC. Louis LeipoldtLandbouMiltPlae van EgipteGemeenskapsorganisasieTsoenamiNasionale VrouedagMikro-ekonomieOranjerivierMateriaalLenteMIV/vigs in Suid-AfrikaManie LibbokVoornaamwoordSpringbokkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePaulus van TarsusToekoms van die AardeKlein-KarooZoeloesClanwilliam-sandvisHeupRobert SobukweKolorektale kankerDrakensbergeSlangOlimpiese Somerspele 2024KangaroeAfvalbestuurWhatsAppAfkappingstekenPlastiekBek-en-klouseerUnited Democratic FrontRacheltjie de BeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)HomofoonEjakulasieDricus du PlessisHelpmekaar-kollegeDemokratiese Republiek die KongoSkoolRubik se kubusKaliumMaanGroot vyfBeaufortskaalVratEugenetikaVigsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkerpioenNazi-DuitslandMielieAandagstreepMagsverheffingNatuurbewaringKolonisasieElektroniese of digitale mediaKolonoskopieOorkruipersVryheid van spraakWitrenoster🡆 More