Limerick (, ; Iers: Luimneach ) is 'n stad in die gelyknamige Ierse graafskap, geleë aan die Shannonrivier.
Die historiese middestad het op die eiland King's Island ontstaan wat deur die Shannon- en Abbeyrivier omsluit word. Die Shannonrivier mond naby Limerick in die Atlantiese Oseaan. Met 'n bevolking van 94 192 volgens die sensus van 2016 is Limerick die derde grootste nedersetting in die Ierse Republiek en die vierde grootste op die eiland Ierland.
Limerick Luimneach (Iers-Gaelies) | |
---|---|
Stad | |
Van bo, kloksgewys: King John's Castle, Clarion Hotel, School of Medicine at the University of Limerick, Thomond Park, St. John's-katedraal | |
Koördinate: 52°39′55″N 8°37′26″W / 52.66528°N 8.62389°W | |
Land | Republiek van Ierland |
Provinsie | Munster |
Graafskap | Limerick |
Stigting | 812 |
Regering | |
• Tipe | Stads- en graafskapsraad |
• Burgemeester | Kieran O'Hanlon (FF) |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,79 km2 (8,03 vk. myl) |
Hoogte | 10 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 94 192 |
• Digtheid | 4 530,6/km2 (11 734/vk. myl) |
Tydsone | UTC+00:00 (WET) |
• Somertyd | UTC+01:00 (IST) |
Skakelkodes | (+353) 61 |
Afkorting (nommerplate) | L |
Webwerf | limerickcity.ie |
Limerick was een van die Ierse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1999.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Limerick, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.