Frederick York St.
Leger (1836–1901) was 'n joernalis en medestigter van die Cape Times. Hy is in 1836 in Limerick, Ierland, gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Cambridge en kom in 1856 in die Kaapkolonie aan as die prinsipaal van St. Andrew-kollege op Grahamstad. Hy werk later op die Diamantveld en help in 1876 met die stigting van die Cape Times en was tot in 1891 die redakteur. In 1898 word hy 'n parlementslid. Hy is in 1901 oorlede.
Frederick York St. Leger | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 28 Maart 1901 (op 68) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Alma mater | Universiteit van Cambridge |
Beroep | Joernalis |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Frederick York St. Leger, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.