Cape Times

Die Cape Times is 'n Kaapstadse oggendblad wat op 27 Maart 1876 deur F.Y.

Leger">F.Y. St. Leger as die eerste dagblad in die land opgerig is. Dit was die eerste dagblad in Suid-Afrika en die enigste tot en met die verskyning van die Natal Mercantile Advertiser (tans die Daily News) twee jaar later.

Cape Times
Verskeie voorblaaie van die Cape Times, Januarie 2011.
Cape Times
Die Burgstraatse kant van die gebou waar onder andere die Cape Times en Cape Argus saamgestel word en tot 2011 gedruk is.

Sirkulasie

Die koerant het jare lank om sirkulasie met Die Burger meegeding, maar die stryd uiteindelik laat in die 20ste eeu verloor. Die sirkulasie was in 1974 byvoorbeeld 77 262 (toe een uit elke 14 Kapenaars dit gekoop het), maar in 2008 net 51 258 (toe net een uit elke 68 Kapenaars dit nog gekoop het). In die derde kwartaal van 2012 het dit 'n nuwe laagtepunt in die naoorlogse tydperk bereik met gemiddelde daaglikse verkope van 34 523

Die koerant het tradisioneel die Verenigde Party en met die party se verdwyning die Progressiewe Federale Party ondersteun, hoewel sy huidige standpunt meer onafhanklik is. Dit word tans uitgegee deur Independent News & Media.

Sien ook

Bronne

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.

Verwysings

Tags:

Cape Times SirkulasieCape Times Sien ookCape Times BronneCape Times VerwysingsCape Times187627 MaartDaily NewsFrederick York St. LegerKaapstadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BaljuNarsismeProvinsies van Suid-AfrikaThys die BosveldklongLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlavierTussenwerpselBipolêre gemoedsteuringAborsieEnsiklopedieGemeenskapsorganisasieDermpoliepFranse RewolusieLugbesoedelingNG gemeente MurraysburgSelfmoordKaartSelfieBrandstofNiersteenBosluisbytkoorsOnbemande vliegtuigVoedselkettingMaatskappyIndustriële RevolusieRassisme in AfrikaStam (taalkunde)PubliekAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Hage GeingobMeervoudMenseregteWaarheid-en-versoeningskommissieSekondêre sektor van die ekonomieVerenigde KoninkrykGrondOopbroninhoudCheslin KolbeKatoenErfenisMuskietHector PietersonKoolhidraatOrale seksMonopolieBeesvleisKalenderSkarlakenkoorsLeestekenHamburgerLeierMaatskaplike verantwoordelikheidTemperatuurLika BerningDriedimensioneelKarooMiltHokkieNaaldekokerJohn Brown (aktivis)Staat PalestinaAntoniemInligtingDurbanSeksualiteitVerkragtingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Meningsverskil oor aardverwarmingLeah van NiekerkKompasWatersuiweringSinoniemAardverwarmingSeksuele penetrasieMisdaadGesondheid🡆 More