Rook En Oker: Die tweede digbundel van Ingrid Jonker

Rook en oker is 'n digbundel van die Afrikaanse digter Ingrid Jonker wat in 1963 gepubliseer is.

Dit is Jonker se tweede en laaste bundel wat tydens haar leeftyd verskyn en is sewe jaar ná haar debuut, Ontvlugting (1956), gepubliseer. Tegnieke wat reeds in Ontvlugting aanwesig is, word verder in Rook en oker ontwikkel. Jonker neem met Rook en oker 'n belangrike plek in Afrikaanse digkuns in en haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde berus veral op enkele gedigte uit hierdie bundel.

Rook en oker
SkrywerIngrid Jonker
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
GenrePoësie
UitgewerAfrikaanse Pers-Boekhandel
Uitgegee1963

Geskiedenis

Rook en oker word in 1963 gepubliseer. Ná 'n gunstige resensie van Jan Rabie in die Cape Times word 700 eksemplare van die bundel spoedig verkoop.

Toekennings

  • Afrikaanse Pers-Boehandelprys

Resensies

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rook En Oker GeskiedenisRook En Oker ToekenningsRook En Oker ResensiesRook En Oker BronneRook En Oker VerwysingsRook En Oker Eksterne skakelsRook En OkerAfrikaanseDigbundelDigterIngrid Jonker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Diatomiese molekuulAalwynProteïenVratAfrikaSkarlakenkoorsLeestekenTsoenamiMandalaPeriodieke tabelSuiwelprodukGoogleReënspinnekopSeksismeLewerDistillasieBynierClanwilliam-sandvisHoofkarakterN.P. van Wyk LouwSlangVerenigde State van AmerikaKultuurSeptimius AwardsStaatstoelaeMeervoudAppelSirkelStedelike hitte-eilandBloukraanvoëlSaartjie BaartmanAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Apostoliese GeloofsbelydenisEmo AdamsBrendan PeyperHindoeïsmeWortelWaarheid-en-versoeningskommissieSkooluniformGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPlaattektoniekVryheidsdagNasiebouCheslin KolbeKommunismeTelefoonChloorMasturbasieVaste stofVrystaatEskomBTWWikimedia-stigtingKondensasiePenisAardverwarmingGemeenskapsorganisasieSuid-Afrikaanse randOseaanLeierSteenkool in Suid-AfrikaVraag en aanbodHannes van WykYslandEngelsNoord-KaapDonkieSelfmoordBelastingKarakteriseringZoeloesNetbalAsemhalingNierAfkorting🡆 More