St. Andrew-Kollege

St Andrew-kollege is 'n privaatskool vir seuns in Grahamstad, Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Dit bied klasse aan sowel koshuisinwoners as dagleerders. Dit is 'n prima Anglikaanse losiesskool en het 450 leerders van dwarsoor die wêreld. Die skool is 'n lid van die G20-skolegroep. Die skool staan in noue verhouding tot die St. Andrew's Preparatory School, en sy susterskool, die Diocesan School for Girls (DSG).

St. Andrew-kollege
Leuse Nec Aspera Terrent
Gestig 1855
Tipe Privaatskool, kosskool
Hoof Paul Edey
Leerlinge 450 seuns
Grade 8 – 12
Stad Grahamstad
Provinsie Oos-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure Blou en wit
Webblad www.sacschool.com

Skoolhoofde

St. Andrew-Kollege 
St. Andrew-kollege se 18de en huidige hoof, Paul Edey.
St. Andrew-Kollege 
St. Andrew-kollege se kloktoring
St. Andrew-Kollege 
Die skool se kapel.
  • Ds F. Bankes (1855–1859)
  • Ds F.Y. St. Leger (1859–1862)
  • Ds G.E. Cotterill (1863–1865)
  • Ds Langford S. Browne (1865–1875)
  • Ds G. Gould Ross (1875–1881)
  • Ds Canon John Espin (1882–1902)
  • Ds W. S. Macgowan (1902–1908)
  • Ds Percy W.H. Kettlewell (1909–1933)
  • Ds C.B. Armstrong (1934–1938)
  • Dr Ronald F. Currey (Universiteit van Oxford) (1939–1955)
  • Freddie Spencer Chapman (1956–1962)
  • J.L. Cawse (1962–1964)
  • Ds John Aubrey (1965–1971)
  • Eric Norton (1972–1980)
  • Arthur F.G. Cotton (1981–1993)
  • Antony Roy Clark (1994–2002)
  • David B. Wylde (Universiteit van Oxford) (2003–2008)
  • Paul A. Edey (2009–hede)

Noemenswaardige oud-St. Andrew-leerders (matriekjaar)

  • Thomas Gubb, internasionale rugbyspeler van die Britse en Ierse Leeus (1926)
  • Michael Edwardes (1947), Belangrike sakepersoonlikheid
  • Duane Hudson, Britse intelligensiebeampte
  • Ryan Kankowski, Springbokrugbyspeler
  • Nick Mallett, Springbokrugbyspeler en -afrigter
  • Bongani Ndodana-Breen, musikant en musiekskrywer
  • Lewis Gordon Pugh, swemmer en omgewingsbewuste
  • Ian Roberts, akteur, toneelskrywer, liedjieskrywer en sanger
  • Bevil Rudd, Olimpiese goue medaljewenner in die 440 treë (Olimpiese Somerspele 1920 in Antwerpen)
  • James Thompson, Olimpiese goue medaljewenner in roei – Olimpiese Somerspele 2012 in Londen.
  • Basil Schonland (1910), Geofisika- en kernwetenskaplike en uitvinder van radar.
  • Peter van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketkaptein in 1965–1967
  • James Henry Greathead, ingenieur bekend vir sy werk aan die Londense moltrein.
  • Brigadier Sir Miles Hunt-Davis, KCVO, CBE, Privaatsekretaris van Sy Koninklike Hoogheid, die Hertog van Edinburgh.
  • Graham Mackay, voorsitter van SABMiller plc
  • Randolph Vigne, skrywer en politieke aktivis
  • Sir Stanley Rees (1926). Regter van die Hooggeregshof in Engeland
  • John 'Kim' Bailie (1947), ruimtevaartingenieur
  • Mark Patterson, Stigter van MatlinPatterson Global Advisors
  • Samuel Cronwright, politikus en biograaf van sy vrou Olive Schreiner

Militêr

  • Kol. Ernest Lucas Guest KBE, CMG, CVO, LLD
  • Lughoof John F. G. Howe CB, CBE, AFC, RAF
  • Genl.maj. Evered Poole CB, CBE, DSO
  • Victoriakruis

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

St. Andrew-Kollege SkoolhoofdeSt. Andrew-Kollege Noemenswaardige oud-St. Andrew-leerders (matriekjaar)St. Andrew-Kollege VerwysingsSt. Andrew-Kollege Eksterne skakelsSt. Andrew-KollegeGrahamstadOos-KaapSkoolSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsdrukDolfynGrondwet van Suid-AfrikaNeologismeVeeartsGNU-lisensie vir vrye dokumentasieIngrid JonkerElandréZack du PlessisEl (lengtemaat)EugenetikaPols-oksimeterVlinderChloorGeslagRooms-Katolieke KerkLewerDiepaartromboseMenseregteKwaggaSpinnekopSikloonElzette MaarschalkTurksvyBalletPeach van PletzenVars waterKoue OorlogCorioliskragHoërskool OuteniquaRatelKolonialismeHorlosieNagapieSwawelNelson MandelaVryheidsdagDataverwerkingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierWaterkringloopSuiwelprodukOorstromingLandbou in Suid-AfrikaWalt DisneySirkelSeksueel oordraagbare infeksieBeenbreuke en ontwrigtingsMiddelmisbruikMonopolieWinterHemelvaartGrondbesoedelingHoutNkosi Sikelel' iAfrikaSelfmoordGeslagsregister vanaf Adam tot JesusApartheidBokmakierieRobbeneilandJagluiperdSprokieHartversakingAdolf HitlerKoekie (rekenaarwetenskap)KrokodilKookpuntMondMIVRolprentUitwerking van klimaatsveranderingMiddeloorontstekingChemiese elementPuberteitNadia ValvekensTobie CronjéNierElizabeth II van die Verenigde KoninkrykDieretuin🡆 More