2009 Super 14-Seisoen

Die 2009 Super 14-seisoen het in Februarie 2009 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2009 seisoen was die vierde van die vergrote kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gekry.

2009 Super 14
2009 Super 14-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Bulls (2de titel)
Wedstryde gespeel 92
Drieë gedruk 506  (gem. 5.5 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 189 Morné Steyn (Bulls) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 9 Ma’a Nonu (Hurricanes) Vlag van Nieu-Seeland
2009 Super 14-Seisoen
Sharks teen die Waraths

Tabel

2009 Super 14-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2009 Super 14-Seisoen  Bulls 13 10 0 3 338 271 +67 6 46
2 2009 Super 14-Seisoen  Chiefs 13 9 0 4 338 236 +102 9 45
3 2009 Super 14-Seisoen  Hurricanes 13 9 0 4 380 279 +101 8 44
4 2009 Super 14-Seisoen  Crusaders 13 8 1 4 231 198 +33 7 41
5 2009 Super 14-Seisoen  Waratahs 13 9 0 4 241 212 +29 5 41
6 2009 Super 14-Seisoen  Sharks 13 8 0 5 282 239 +43 6 38
7 2009 Super 14-Seisoen  Brumbies 13 8 0 5 311 305 +6 6 38
8 2009 Super 14-Seisoen  Force 13 6 1 6 328 275 +45 10 36
9 2009 Super 14-Seisoen  Blues 13 5 0 8 339 369 −30 12 32
10 2009 Super 14-Seisoen  Stormers 13 5 0 8 235 249 −14 7 27
11 2009 Super 14-Seisoen  Highlanders 13 4 0 9 254 269 −15 10 26
12 2009 Super 14-Seisoen  Lions 13 4 0 9 294 419 −125 9 25
13 2009 Super 14-Seisoen  Reds 13 3 0 10 258 380 −122 7 19
14 2009 Super 14-Seisoen  Cheetahs 13 2 0 11 213 341 −128 4 12
Opgedateer op 17 Mei 2009

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kon tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 13–14 Februarie Week 9 10–11 April
Week 2 20–21 Februarie Week 10 17–18 April
Week 3 27 Februarie–1 Maart Week 11 24–25 April
Week 4 6–7 Maart Week 12 1–2 Mei
Week 5 13–14 Maart Week 13 8–9 Mei
Week 6 20–21 Maart Week 14 15–16 Mei
Week 7 27–28 Maart Halfeindronde 22–23 Mei
Week 8 3–4 April Eindronde 30 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2008 Super 14
Super 14
2009
Opgevolg deur
2010 Super 14

Week 1

  • Todd Clever het van die plaasvervangerbank op die veld gekom en het die eerste Amerikaner geword wat in Superrugby gespeel het.

Week 2

Week 3

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4

Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Brumbies, 2009 Super 14-Seisoen  Lions

Week 5

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Bulls, 2009 Super 14-Seisoen  Hurricanes

Week 6

Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Reds, 2009 Super 14-Seisoen  Stormers

Week 7

  • Geen dagligbesparing in Brisbane, Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Cheetahs, 2009 Super 14-Seisoen  Force

Week 8

  • Sondag 5 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Blues, 2009 Super 14-Seisoen  Highlanders

Week 9

  • Paasnaweek
Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Chiefs, 2009 Super 14-Seisoen  Crusaders

Week 10

Week 11

Loslootjie: 2009 Super 14-Seisoen  Sharks, 2009 Super 14-Seisoen  Waratahs

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
22 Mei 2009 – Waikato-stadion, Hamilton
 2009 Super 14-Seisoen  Chiefs 14  
 2009 Super 14-Seisoen  Hurricanes 10   30 Mei 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria
     2009 Super 14-Seisoen  Bulls 61
23 Mei 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria    2009 Super 14-Seisoen  Chiefs 17
 2009 Super 14-Seisoen  Bulls 36
 2009 Super 14-Seisoen  Crusaders 23  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 17 Maart 2010 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Ma’a Nonu 9 14 Hurricanes
2 Bryan Habana 8 11 Bulls
3 Cameron Shepherd 7 8 Force
Joe Rokocoko 7 10 Blues
Jano Vermaak 7 13 Lions
Isaia Toeava 7 13 Blues
Pierre Spies 7 15 Bulls
8 JP Pietersen 6 10 Sharks
Henno Mentz 6 11 Lions
Sitiveni Sivivatu 6 8 Chiefs
Tamati Ellison 6 11 Hurricanes
Anthony Tuitavake 6 11 Blues

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 17 Maart 2010 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Morné Steyn 189 (1 Drie, 32 Doel, 29 Straf, 11 Skep) 15 Bulls
2 Stephen Donald 141 (3 Drieë, 39 Doel, 16 Straf) 15 Chiefs
3 Matt Giteau 115 (3 Drieë, 26 Doel, 15 Straf, 1 Skep) 12 Force
4 Rory Kockott 110 (2 Drieë, 23 Doel, 17 Straf, 1 Skep) 11 Sharks
5 Jimmy Gopperth 104 (4 Drieë, 24 Doel, 12 Straf) 11 Blues
6 André Pretorius 95 (22 Doel, 11 Straf, 6 Skep) 10 Lions
7 Stirling Mortlock 81 (3 Drieë, 24 Doel, 6 Straf) 12 Brumbies
8 Mark Gerrard 74 (3 Drieë, 10 Doel, 20 Straf) 10 Brumbies
9 Peter Grant 67 (2 Drieë, 12 Doel, 11 Straf) 10 Stormers
10 Willie Ripia 65 (1 Drie, 18 Doel, 8 Straf) 7 Hurricanes

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2009 Super 14-Seisoen Tabel2009 Super 14-Seisoen Wedstryddatums2009 Super 14-Seisoen Spelerstatistieke2009 Super 14-Seisoen Sien ook2009 Super 14-Seisoen Verwysings2009 Super 14-Seisoen Eksterne skakels2009 Super 14-SeisoenSuper 14

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyFanie ViljoenAtlantis, Wes-KaapLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BelastingAardedagAfrikaanse WikipediaMassaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGeslagsgelykheidLys van Suid-Afrikaanse musikanteLongontstekingTatoeëermerkKolonoskopieVigsDiskriminasieBloukraanvoëlOopbroninhoudPapierMuskeljaatkatMenslike skeletByvoeglike naamwoordMaselsBTWGrondwet van Suid-AfrikaRenosterDeelwoordLemoenLys van Afrikaanse skrywersNeurenberg-verhoreSamestellende afleidingKonjunktivitisGoudMiskruierDaggaSarel Jacob PretoriusDermpoliepSiya KolisiGrondbewerkingLeestekenGroot vyfPlaattektoniekHindoeïsmeGlasAalwynLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLYstertydperkVrouOlimpiese Somerspele 2024E-posVierkantswortelKatoenConsolidated B-24 LiberatorPerdPersentasieDuitslandN.P. van Wyk LouwVaginaChris HaniHulpwerkwoordEkologieLieweheersbesieAgtergrond (narratief)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018SowjetunieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneReënWinnie Madikizela-MandelaEnsiklopedieSkilpadTweede Nuwe JaarHeks van HexrivierMark (ekonomie)Saartjie BaartmanErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More