Hennie Daniller

Hennie Daniller (gebore in Kaapstad, 5 April 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n heelagter speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.

Daniller is in 2003 gekies vir die Suid-Afrikaanse onder 19-span vir die Wêrekdkampioenskap. Hy het ook in 2005 vir die Suid-Afrikaanse onder 21-span by die IRR Wêreldkampioenskap gespeel.

Hennie Daniller Rugbyportaal
Hennie Daniller
Hennie Daniller in 2014
Volle naam Hendrik Joseph Daniller
Geboortedatum 5 April 1984 (1984-04-05) (40 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,94 m
Massa 101 kg
Skool Paarl Gimnasium
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2003-2006
2006-2007
2008-huidig
Blou Bulle
Boland
Vrystaat Cheetahs
2
13
56
(0)
(0)
(45)
korrek soos op 21 Mei 2013.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2002
2008-huidig
Bulls
Cheetahs
7
72
0)
(35
korrek soos op 21 Mei 2013.

Daniller het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Italiaanse klub Zebre geteken het.

Eksterne skakels

Tags:

19845 AprilCheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerKaapstadRugbySuid-AfrikaSuperrugbyVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringNazi-DuitslandVarkSkilpadHartversakingVlag van Suid-AfrikaMenseregtedagArabiesParkinson se siekteGrootste rampe in Suid-AfrikaProsaHomofoonSteenkoolKlein-KarooGawes van die Heilige GeesAardedagElektrisiteitsvoorsieningWerkloosheidRenteKoos du PlessisJo BlackStaatstoelaeKnieKolonialismeGNU-lisensie vir vrye dokumentasieStres in hoërskoolHernubare energieJana CilliersAfleiding (taalkunde)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieFosforJesus van NasaretBiodiversiteitMenslike penisgrootteRicus NelWaterstofKewerAfkortingBrugMaatskappyLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKolitisSonsteekAfro-AmerikanersSwawelBeroerteVolhoubare ontwikkelingKweekhuiseffekArmoedeverligtingSamestellingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GqeberhaVerkragtingMenslike seksuele gedragNasionale VrouedagPoesBalletPubiese hareOntbossingJaarEkonomie van Suid-AfrikaHamburgerNkosi Sikelel' iAfrikaWerkwoordBoer Soek 'n VrouWikiAntoniemGeweldOrthopteraBeesvleisLiewe HeksieMisdaadromanDuitslandWes-KaapLys van landeIronieAlliterasie🡆 More