Nuwelandstadion

Nuwelandstadion is ’n stadion wat in Kaapstad, Suid-Afrika geleë is.

Die stadion het ’n kapasiteit van 51 900 mense en bied sitplekke en losies.

Nuwelandstadion
Nuwelandstadion
Lugbeeld van die Nuwelandstadion

Ligging Nuweland, Kaapstad
Koördinate 33°58′13.89″S 18°28′6.80″O / 33.9705250°S 18.4685556°O / -33.9705250; 18.4685556 18°28′6.80″O / 33.9705250°S 18.4685556°O / -33.9705250; 18.4685556
Eienaar Westelike Provinsie Rugbyunie
Kapasiteit 51 900 (Rugby)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders
Stormers, Westelike Provinsie en Springbokke
Nuwelandstadion
’n Super 14-wedstryd op Nuweland
Nuwelandstadion
Springbokondersteuners in Nuwelandstadion

Verskeie sportklubs het oor die jare die stadion as hulle tuisveld gebruik, die mees onlangse is:

Nuwelandstadion was tot die einde van die 2004/05 seisoen ook die tuisveld van die Ajax Kaapstad-sokkerspan tydens die Premier Sokkerliga. Ajax speel nou by die Athlone-stadion.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
25 Mei 1995 Nuwelandstadion  Suid-Afrika 27–18 Nuwelandstadion  Australië Groep A 51 000
30 Mei 1995 Nuwelandstadion  Suid-Afrika 21–8 Nuwelandstadion  Roemenië Groep A 45 000
11 Junie 1995 Nuwelandstadion  Engeland 25–22 Nuwelandstadion  Australië Kwarteindstryd 35 448
18 Junie 1995 Nuwelandstadion  Engeland 29–45 Nuwelandstadion  Nieu-Seeland Halfeindstryd 51 000

Toekoms

Daar is bespiegel dat WP-rugby Nuweland sou verkoop, en dat die Stormers en die Westelike Provinsie hul tuiswedstryde by die nuutgeboude Kaapstad-stadion sou speel. Die Westelike Provinsie Rugbyunie het egter vroeër besluit dat hulle nie die nuwer stadion sal gebruik nie, maar eerder op Nuweland wil aanbly.

Dit het in 2020 verander toe daar bevestig is dat die stadion aan 'n belegger via 'n verseelde koevert bie-proses verkoop en in 2022 gesloop sal word vir residensiële en kleinhandelontwikkelings wat gebou gaan word.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Nuwelandstadion WedstrydeNuwelandstadion ToekomsNuwelandstadion Sien ookNuwelandstadion Eksterne skakelsNuwelandstadion VerwysingsNuwelandstadionKaapstadStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YslandVaste stofOrale seksHeidelberg, GautengWeervoorspellingPornhubPapegaaie3D-rolprentSoortnaamBrandmondsindroomGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondGesondheidGriepJudaïsmeAardbewingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOnderhandelinge om apartheid te beëindigTelevisieKommunikasieSuikersiekteAbstraksie (rekenaarwetenskap)BrasiliëGianna MichaelsNoordwesBevolkingSwangerskapStaatstoelaeDramaOos-KaapAborsie in Suid-AfrikaGenitale vratNeurenberg-verhorePrimêre sektor van die ekonomieSiya KolisiYstervarkAfro-AmerikanersTegnologieVloeistofInligtingNaaldekokerWieg van die MensdomAlliterasieTennisAfkortingToerismeSosiale mediaRumatoïede artritisNazi-DuitslandKlavierSteenkool in Suid-AfrikaMadison IvyNasionalismeTienerTatoeëermerkCarike KeuzenkampBoor (element)Hernubare energiePlastiekWaterkringloopOogMagsverheffingJaco JacobsKunselementeVolhoubare ontwikkelingSout (chemiese stof)Water (molekuul)Lys van elemente volgens simboolAnrich HerbstMynbedryf van Suid-AfrikaDarwinismeWeskusKlein vyf diereWikipediaUnited Democratic FrontResensieSekondêre sektor van die ekonomieEienaamKriek🡆 More