Natalse Haaie

Die Natalse Haaie is 'n rugbyspan gesetel in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Natalse Haaie
Bynaam(e) Sharks
Embleem Haai
Stigting 1890
Unie KwaZulu-Natalse Rugbyunie
Ligging Durban
Streek KwaZulu-Natal
Stadion Jonsson Kings Park
Kapasiteit 55 000
Afrigter(s) Sean Everitt
(Curriebeker)
Ricardo Loubscher
(Rugby-uitdaag)
Kaptein(s) Tera Mtembu en
Jeremy Ward
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
2018 Kampioen
Natalse Haaie
Natalse Haaie
Natalse Haaie
Natalse Haaie
Natalse Haaie
Spankleure


Unie webwerf
www.sharksrugby.co.za

Die Haaie het ontstaan uit die Natal Rugbyunie wat in 1890 gestig is. Die span was as die "Piesangboere" bekend tot die middel negentigs.

Die Haaie se tuisveld is die Kings Park-stadion. Hulle neem aan die Curriebeker- en Rugby-uitdaagreeks deel en staan as die Sharks bekend wanneer hulle aan Superrugby deelgeneem het.

Eksterne skakels

Tags:

DurbanKwaZulu-NatalRugbySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaSkildklierRobbeneilandReg tot ‘n gesonde omgewingWilna SnymanDistrik SesTransatlantiese slawehandelHeuningbyBestaansboerderyRefentse MorakeHoofletterMisdaadBesoedelingPad na jou hartStaalHannes van WykAfrikaanse woordelys en spelreëlsJo BlackKrokodilBronadresSoogdierHartaanvalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GriepTrigeminale neuralgieSuid-Afrikaanse ReserwebankOudtshoornBreinkaartVerlede tydPesachGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaKatjieLys van Suid-Afrikaanse skrywersKontinentGalileo GalileiZoeloeVaste stofAlliterasieKewerHoopJoodse kalenderBakteriePaasfeesSportKunsBewussynHadedaAngina pectorisAB de VilliersSlawernyEjakulasieSatellietDelft, KaapstadCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWayde van NiekerkAartappelLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoegwoordRooipandaGevolge van aardverwarming op oseaneTussenwerpselMaroela MediaYsterPornografieKernkragPersentasieSowjetunieLionel PetersonOu Apostoliese KerkLewerBloutongsiekteEkonomieBloedsomloopstelselPropagandaGroepsgebiedewet🡆 More