Rooipanda

Die kleinpanda, rooipanda of katbeer (Ailurus fulgens) is 'n soogdier, inheems aan die oostelike Himalajas en suidwestelike China.

Daar is ook 'n klompie in die Johannesburg dieretuin.

Katbeer
Rooipanda
'n Katbeer
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Ailuridae
Genus: Ailurus
Spesie:
A. A. fulgens
Binomiale naam
Ailurus A. fulgens
Cuvier, 1825
Subspesies
  • A. f. fulgens
  • A. f. styani
Rooipanda
Verspreiding
Sinonieme
  • A. ochraceus Hodgson, 1847
  • A. styani Thomas, 1902

Die klein soogdier is so effe groter as 'n kat en spog met 'n rooi wollerige pels en lang stert. Die saggeaarde dier word as 'n bedreigde spesie beskou. Met slegs tienduisend oor in die natuur, speel dieretuine 'n belangrike rol in die bewaring en behoud van die spesie.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiAntoniemPubliekToekoms van die AardeNatuurrampAfrikaanse taalleerWaterLuiperdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAndrew DavisJan van TonderErfenisRivierBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Weer (meteorologie)EkonomieKarretjiemenseMenstruasieJakobKindersiektesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBorsTienerAngolaVingerseksHartversakingHomofoonJakkalsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKatjieMotorvoertuigMieliestronkSweedsNatriumsulfietAlkoholismeSeksueel oordraagbare infeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikMagnetismeRooipandaErica BoyerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeldHondSeksFinansiële staatGeskiedenis van AfrikaansVeerPolisieSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Afrikaanse rolprenteArabies-Israeliese konflikTekstielOnderwysRefentse MorakeSuid-Afrikaanse ReserwebankSeksuele opwekkingAppel (sanger)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLongontstekingSuurreënJeuksiekteMadison IvyVoedingTierSekondêre sektor van die ekonomieNG gemeente JansenvilleSkoolNiemetaalNoord-KaapPrimêre sektor van die ekonomieBruin menseInstagramLoodVerkleinwoordVierde Industriële Revolusie🡆 More