Kwesbare Spesie

’n Kwesbare spesie is ’n spesie wat op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, aangedui word as waarskynlik om uit te sterf tensy die omstandighede verbeter wat sy voortbestaan en voortplanting bedreig.

Daar is tans 4 728 diere en 4 914 plante wat as "Kwesbaar" geklassifiseer is, in vergelyking met 1998 se syfers van 2 815 en 3 222 onderskeidelik.

Kwesbare Spesie
Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Kwesbaarheid word gewoonlik veroorsaak deur die verlies of vernietiging van die spesie se habitat. So ’n spesie is nie bedreig of kritiek bedreig nie, maar uitwissing staar dit op medium termyn in die gesig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BewaringstatusDierIUBNIUBN-rooilysPlant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChatGPTKoos du PlessisProteïenGewone breukeOudtshoornLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLiewe HeksieSuurstofC.J. LangenhovenWêreld- Ekonomiese ForumKinderregteXenofobieMensRoofdierProstaatkankerLewerInternetSlangCorioliskragEjakulasieLeierskapKankerMuskietNamibiëMenslike seksuele gedrag20ste eeuGqeberhaSirkelKewerEnkelvoudige sinTekstielSekondêre sektor van die ekonomieSkildklierStereotipeKondensasieYouTubeSeisoenUniegebouMagneetLys van Afrika-landeLys van Afrikaanse televisiereekseNasionalismeGrondsoorteRoesArmoedeverligtingTwaalf Stamme van IsraelStam (taalkunde)PaddaInsekE-posVoorvoegselYslandSonnetHidroëlektrisiteitMisdaadromanBeeldspraakPad na jou hart7de LaanAgtervoegselHokkieKarakteriseringEiffeltoringBedreigde spesieNeurenberg-verhorePlaattektoniekBestaansboerderyEerste WêreldoorlogHemelvaartMenseregtedag3D-rolprentSarel Jacob PretoriusGautengMeningsverskil oor aardverwarmingLys van politieke partye in Suid-AfrikaIndiëAustralië🡆 More