Kalkoenibis

Die kalkoenibis is 'n groot voël met kenmerkende blink, blou-swart vere.

Dit word sowat 78 cm lank en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Kalkoenibis
Kalkoenibis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Threskionithinae
Genus:
Geronticus
Spesie:
G. calvus
Binomiale naam
Geronticus calvus
(Boddaert, 1783)

Identifikasie

Die voël is blink met blou-swart vere. Die kop is kaal en rooi van kleur en die bene rooi.

Habitat

Die kalkoenibis kom voor in veld met kort en afgebrande gras.

Verspreiding

Dit kom voor in die ooste van Suider-Afrika.

Ander name

  • Engels: Southern Bald Ibis
  • Wetenskaplike naam: Geronticus calvus

Suid-Afrikaanse voëls

Tags:

Kalkoenibis IdentifikasieKalkoenibis HabitatKalkoenibis VerspreidingKalkoenibis Ander nameKalkoenibis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BynierEnsiklopedieHaasSelfmoordEuropaTrekarbeidLys van kinderspeletjiesTennisErica BoyerVryheidsdagViëtnamHartaanvalJo BlackHartversakingStikstofYslandKernkragRudi ClaaseBeroerteMorfologie (taalkunde)RookgewoonteHipoteseStadDemi Lee MooreKunsAdolf HitlerKhoikhoiGeslagsgelykheidAtriale fibrillasieIndustriële RevolusieWiki CommonsEugenetikaAlliterasieSelfoonHeelgetalWikiWerkersdagOu Apostoliese KerkBloemfonteinWolfNazi-DuitslandAfvalbestuurGesondheidNederlandOlimpiese SomerspeleSinkMuskietJode in Suid-AfrikaBerghaanGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSamestellingSoogdierIronieSwart nasionalismeBosluisbytkoorsKerngeneeskundeAustraliëMeeueSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DrakensbergePriemgetalTurkyeAB de VilliersAkroniemAlkoholismeWerkwoordSimboolSwawelSkool633PapierGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVreesOudtshoornHemelvaartNarsisme🡆 More