Atriale Fibrillasie

Atriale fibrillasie (AF of A-fib) is die mees algemene vorm van abnormale hartritme.

Dit word veroorsaak deurdat die normale elektriese impulse wat opgewek word deur die sino-atriale knoop in die hart (die sinusritme) oorweldig word deur impulse wat ontstaan by die wortels van die pulmonêre venes. Dit lei tot ongekoördineerde sametrekkings (fibrillasie) van die atrium. Dit het ook sy uitwerkings op die ventrikels van die hart (die belangrikste hartkamers), wat kan ly tot 'n onreëlmatige (of abnormale) hartritme.

Atriale fibrillasie
Klassifikasie en eksterne bronne
Skematiese diagram van normale sinusritme vir 'n mens se hart soos gesien op 'n EKG.
Skematiese diagram van normale sinusritme vir 'n mens se hart soos gesien op 'n EKG.
ICD-10 I48
ICD-9 427.31
MedlinePlus   000184
eMedicine med/184emerg/46
MeSH D001281
Atriale Fibrillasie Mediese waarskuwing

AF kan simptoomloos wees, maar word baie gesien in kombinasie met hartkloppings, floute, borspyn of hartversaking. Die aanwesigheid van atriale fibrillasie veroorsaak 'n vyfvoudig verhoogde risiko op 'n beroerte indien dit nie behandel word nie.

Die oorsaak van AF kan nie altyd opgespoor word nie.

Verwysings

Tags:

HartSino-atriale knoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeMaroela MediaKunselementeJo BlackIronieJuraBaljuCarike KeuzenkampMateriaalAtlantiese OseaanYsterRobert SobukweIslamVerkleinwoordVaginaVolhoubaarheidTermietAartappelSeksueel oordraagbare infeksieSeptimius AwardsTsongaNG gemeente MurraysburgPeriodieke tabelKonflik (proses)BywoordGreta ThunbergJeuksiektePuntAluminiumPlastiekSoogdierKultuurAfrikaanse woordelys en spelreëlsZack du PlessisStadDuitsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DonderstormAfkortingVlinderMenstruasieMorfeemSuid-SothoRookgewoonteVryheidsdagPropagandaAntoniemPiesangHartversakingMusiekMagneetPotchefstroomGroepsgebiedewetDubbelpuntTussenwerpselPaarl GimnasiumSoweto-opstandMarie AntoinetteAardverwarmingLien se lankstaanskoeneInsekArmoedeverligtingSelfieBloedsomloopstelselLaeveldInleiding tot die genetikaGriekse teaterPuberteitVoyeurismePaasfeesSpeelkaartWetenskaplike klassifikasie🡆 More