Sino-Atriale Knoop

Die sino-atriale knoop (SA-knoop) is 'n groep spesiaal aangepaste spierselle van die hart.

Die SA-knoop word in die wand van die regteratrium naby die opening van die superior vena cava aangetref. (Die regteratrium is die boonste regter-hartkamer.) Die SA-knoop word die pasaangeër van die hart genoem en die sametrekkingsgolf van elke hartklop begin daar. Die hartritme word in die SA-knoop bepaal en verskil namate die behoeftes van die liggaam verander. Die spesiale spierselle van die SA-knoop kan deur beide senuwee- en chemiese prikkels beïnvloed word.

Sino-Atriale Knoop
Die SA-knoop is op die diagram as 1 gemerk.

Eksterne skakels

Tags:

Hart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese namePuntKonflik (proses)Klein gekolde katRuimteGeldHeupInleiding tot die genetikaOlimpiese SomerspeleSokkerDataverwerkingAborsieEkostelselKongo-krisisMonopolieKrimpvarkieLys van Joodse feeste en herdenkingsViëtnamoorlogNaaldekokerRuan PienaarInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandUitwerking van klimaatsveranderingSekondêre sektor van die ekonomieDesmond TutuBoelierySpysverteringstelselStaalSeksuele stimulasieHidroulikaSelfvertroueKinderregteKevin RuddMeningsverskil oor aardverwarmingWêreld- Ekonomiese ForumAvbobWinnie Madikizela-MandelaJodeStaatstoelaePropagandaSwitserlandCeresRooibloedselSanskritVerkleurmannetjieCoca-ColaVerkoueRobert SobukweRina HugoVerkragtingBestaansboerderyYouTubeLeonardo da VinciDialoog in fiksieGroepsgebiedewetBTWChatGPTHoofkarakterMenseregteOogproblemeSelfbeeldYsterLetterkundeAardrykskundeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSkarlakenkoorsWiki Commons24 AprilLys van bekende Suid-AfrikanersDokterWet op Bantoe-onderwysJo BlackHeks van HexrivierKultuurStadNatriumtiosulfaat🡆 More