Verlorenvallei-Natuurreservaat

Die Verlorenvallei-natuurreservaat is ‘n beskermde natuurgebied in die noordweste van Mpumalanga in Suid-Afrika.

Die reservaat lê op die plato van die Steenkampsberge, direk noord van Belfast, net noordwes van die Groot Suikerbosberg, 13 km noordnoordoos van Dullstroom, wes van Santapas op die R540-pad en naby die provinsiale grens met Limpopo. Dit is nagenoeg by 25°17′S 30°9′O / 25.283°S 30.150°O / -25.283; 30.150 en in sy geheel bo 2 000 m bo seespieël.

Daar is meer as 30 vleie in die park van 5 890 ha. Hierdie permanente varswatermoerassse is die opvanggebied vir belangrike riviere in Suid-Afrika en Mosambiek en huisves ‘n ryke verskeidenheid aan bedreigde plante, skoenlappers en soogdiere. ‘n Projek is hier geloods om die lelkraanvoël van uitwissing te red. Dit is tot ‘n Ramsar-gebied verklaar in 2001.

Die volgende plante en diere kom in die reservaat voor: lelkraanvoël, mahem, bloukraanvoël, kalkoenibis, koester, lewerik, landeryklopkloppie, laksmanne, rooivink, bergwagter, grondspeg, rooivlerkpatrys, bergpatrys, berglyster, oorbietjie, steenbok, strandwolf, rooikat, tierboskat, jakkals, otter, sebra, wildebees, blesbok, skoenlapper en die bedreigde bolplant Eucomis vandermerwei.

Nota

Lees ook

Tags:

MpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëHernubare energieRina HugoAlliterasieAkademiaBruin huisslangHeelgetalVraag en aanbodSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VaalrivierMigrasie van diereNarsismeSelfbeeldAfrikaanse naguilWitbloedselBeaufortskaalSlag van Cuito CuanavaleXhosasOnderwysAardedagKoperEnsiklopedieMaatskappyAfrikaanse Taalmonument (Welkom)WortelToestand van materieBloedvergiftigingVryheidsmanifesTransatlantiese slawehandelTydLeestekenLeierSuid-Afrikaanse GrensoorlogMieliestronkBronsLongOrtopedieAardverwarmingMenslike seksuele gedragMusiekMoedersdagKletsrymProteïenAtoomNederlandsAfrikaanse woordelys en spelreëlsMiddelmisbruikNatriumJan van TonderGoogle TranslateBlack SashBelastingNetbalWiskundeTropiese sikloonEnkelvoudige sinSuid-SothoEskomGemeenskapsorganisasieJavaScriptAnale kankerBreinvliesontstekingPersoonlikheidGetalMaroela MediaRegverdige handelLys van Joodse feeste en herdenkingsNic de JagerOrgasmeTaalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIsraelNatuurlike hulpbronDierNarkoseHeup🡆 More