Lelkraanvoël

Die lelkraanvoël (Bugeranus carunculatus) is 'n grondlopende voël in die familie Gruidae, en die enigste lid van die genus Bugeranus (Gloger, 1842).

Lelkraanvoël
Lelkraanvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bugeranus

Gloger, 1842
Spesie:
B. carunculatus
Binomiale naam
Bugeranus carunculatus
(Gmelin, 1789)

Dit is die grootste en skaarsste van die kraanvoëlspesies in Afrika en is kwesbaar-bedreigd.

Identifikasie

Dit is 'n baie groot kraanvoël met 'n algemene lengte van 120 cm en kenmerkende lelle wat weerskante van die ken afhang, maar by jonges ontbreek.

Habitat

Pare en groepies kom yl versprei in vleie, moerasse, aan die oewers van groot mere en in hoogliggende grasveld voor. Die grootste aantal boer in die vleilande van Botswana. Hulle loop dikwels in vlak water op soek na kos. Die voëls is uiters waaksaam en laat 'n mens nie toe om naby hulle te kom nie.

Verspreiding

Hulle kom voor in Oos- en Suider-Afrika, moeras- en vleigebiede in Botswana, Sentraal-Zimbabwe en die noordoostelike dele van Namibië.

Hoewel hulle redelik algemeen in sekere dele van Suider-Afrika voorkom, het hierdie kraanvoël se getalle in Suid-Afrika self baie afgeneem; die spesíe word in die Republiek as 'n bedreigde spesie beskou.

Geluid

Die voëls is meestal stil, maar uiter soms 'n harde, uitgerekte, klokhelder "horuk".

Ander name

  • Engelse naam: wattled crane
  • Wetenskaplike naam: Bugeranus carunculatus

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels


Tags:

Lelkraanvoël IdentifikasieLelkraanvoël HabitatLelkraanvoël VerspreidingLelkraanvoël GeluidLelkraanvoël Ander nameLelkraanvoël Sien ookLelkraanvoël BronnelysLelkraanvoël Eksterne skakelsLelkraanvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskOnderwerp (taalkunde)BiodiversiteitKlimaatsverandering in AfrikaKatHernubare energieEugenetikaGrondsoorteVennootskapJo BlackAtletiekNatuurbewaringVoornaamwoordArmoedeRekenaarHector PietersonVolhoubaarheidVaste stofRegeringBrandmondsindroomEk is 'n Afrikaan (toespraak)Angina pectorisTweede Nuwe JaarArabies-Israeliese konflikAfkortingPretoriaTydsoneStaalGianna MichaelsDrakensbergeLys van veltoestandeKapitalismeKunsmatige intelligensieMassaFinale OplossingMenseregtedagCalviniaKlein-KarooByWiskundige terminologieKriekWaterkringloopVakbondAbsolute monargieEskomIntensiewe vormVoedselkettingWiskundeEkonomiese sektorAustraliëMane van GalileiBurgerregteRookgewoonteEnkelvoudige sinAfrikaanse taalleerHigiëneGreen PornoKultuurMaroela MediaMieliePersoonlikheidTienie HollowaySiya KolisiSeisoenLys van visseSaartjie BaartmanMobutu Sese SekoEjakulasieLys van Afrikaanse rolprenteSwaweldioksiedSpeelkaartCorioliskragWillie JoubertHartversakingPornografieAkuutInnes en Franna Benadé🡆 More