Blesbok

Die blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi) is 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word.

Blesbok
Blesbok
'n Blesbok in die Krugerwiltdtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
D. pygargus
Trinomiale naam
Damaliscus pygargus phillipsi
Sinonieme
Damaliscus dorcas phillipsi

'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die ram het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy gesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.

Sien ook

Bronnelys

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeSwartrenosterEskomWikiPapegaaieAardverwarmingWoordsoortYstervarkMetafoorJeuksiekteBiologieAandagstreepEugenetikaSkoenlapperGamelanGeskiedenis van Suid-AfrikaInentingEtniese groepNoord-KaapLeesKaapstadDiatomiese molekuulKorrupsieWoestynCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDansTsoenamiWaterkringloopKolitisAnale kankerKrokodilBoelieryWiki CommonsPad na jou hartTennisBTWXenofobieMenseregteSkaakDikdermMasturbasieNazi-DuitslandKlimaatBreingewasTekstielSwart nasionalismeKletsrymSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024N.P. van Wyk LouwMangelontstekingVoortrekkersSout (chemiese stof)SebraJuan Antonio VillacañasOutismeZoeloesAfro-AmerikanersAluminiumTaalLys van kinderspeletjiesHindoeïsmeVars waterCorioliskragAfrikaBreinHarry PotterBateGianna MichaelsKoos du PlessisSirkusKolonoskopieProstaatklierTropiese sikloonWolfFiela se kindAnale seksNasiebou🡆 More