Verlorevlei

Die Verlorevlei is na regte 'n rivier in die Sandveld (aan die Weskus) wat by Eendekuil, Het Kruis en Redelinghuys verbyloop en by Elandsbaai in die Atlantiese Oseaan uitmond.

Verlorevlei
Stroomgebied Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Atlantiese Oseaan
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Verlorevlei op 'n kaart (Wes-Kaap)
Verlorevlei
Verlorevlei
Monding van die Verlorevlei-rivier
Koördinate: 32°19′0″S 18°20′0″O / 32.31667°S 18.33333°O / -32.31667; 18.33333 18°20′0″O / 32.31667°S 18.33333°O / -32.31667; 18.33333

Ongeveer 30km noordwes van Redelinghuys is die werklike moerasagtige vlei. In die winter is dit kilometers lank en die water is verskuil tussen die groen riete. Somers is die vlei droog. Vyfhonderd voëlsoorte is hier al deur voëlkykers aangeteken. Ook is die vlei gewild by hengelaars.

Dit is een van die land se weinige varswatermere by die kus. Dit is 'n belangrike broei- en eetplek vir pelikane, flaminke en ander voël- en visspesies. Verskeie plantsoorte kom voor. Aan die oewers wei beeste en water word vir besproeiing uitgepomp. Dit is in 1991 tot Ramsar-vleiland verklaar.

Op sy reis na Namakwaland in 1685 is Simon van der Stel hier verby en was toe onder die indruk dat die rivier 'n tak van die Olifantsrivier is. Vaandrig Johannes Tobias Rhenius het in 1724 gesien dat die vlei in die riete verlore geraak het. Vandaar die naam.

Sien ook

Bibliografie

Tags:

Atlantiese OseaanEendekuilElandsbaaiHet KruisRedelinghuysSandveldWeskus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WitrenosterVerstedelikingWeervoorspellingRoesGroepsdrukMurunwa MakwarelaGalileo GalileiCorioliskragJohan BadenhorstRenaissanceGeweldSosiale mediaZoeloeInflasieLeestekenAborsie in Suid-AfrikaFinansiële staatGeskiedenis (vakgebied)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalLetterlike en figuurlike taalgebruikWiskundige terminologieWoordDuitse maselsSwartrenosterGreen PornoAkuutVakbondJewgeni PrigozjinRefentse MorakeLOlimpiese SpeleVoëlKoolhidraatRoofdierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOplossing (chemie)Lyfstraf in skoleMilitêre diensplig in Suid-AfrikaBoelieryBesnydenisMieliestronkKweekhuiseffekRoemeensLabia (geslagsdele)Geallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMoedersdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBrittany Ashton HolmesNaaldekokerPampoentjiesFiela se kindPlastiekAl-FatihaIronieTswanaVerkleinwoordBurgerregteFabelLys van bekende Suid-AfrikanersWerkloosheidEiffeltoringGqeberhaKoolstofLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSkoenlapperAppel (sanger)HomofoonNasiebouDermpoliepVoedselkettingKolitisAntoniemOmgewingskwessies in Suider-Afrika🡆 More