Bergwagter

Die bergwagter (Oenanthe monticola) is 'n algemens standvoël wat amper-endemies is aan Suider-Afrika.

Dit is 'n plaaslike nomade en leef in klipperige heuwelhange, erosieslote, paddeurgrawings, ou delwerye en ander gebroke grond. In Engels staan die voël bekend as die Mountain Wheatear.

Bergwagter
Bergwagter
Oenanthe monticola
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oenanthe
Spesie:
O. monticola
Binomiale naam
Oenanthe monticola
Vieillot, 1818

Voorkoms

Die voël is 19 cm lank en weeg 32 tot 45gram. Hulle kom aan die Weskus van Suid-Afrika en Namibië voor asook die binneland van Suid-Afrika. Die mannetjie is polimorfies. Die swart morf is meer algemeen; dit swart met wit skouers, fondament, kruis en buitestert. Sommige swart morfe het 'n wit mus en in die weste het hulle 'n wit pens. Die grys morf se lyf is bleekgrys; die kruis, buitestert is wit en daar is soms wit skouervlekke en 'n wit mus teenwoordig. Die wyfie is effens donker roetbruin met 'n wit kruis en buitestertvere. Die jong voëltjies lyk soos die wyfies en kry eers na drie maande volwasse vere.

Hulle leef in pare of familiegroepies saam.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepAnglo-BoereoorlogTransatlantiese slawehandelSlaginstrumentGlobaliseringEpilepsieOmnivoorBemarkingTradisionele Afrika-godsdiensVryheidsdagMisdaadGerrie PretoriusKarnivoorJavaScriptYsbeerOntwerpJoodse kalenderOnderhoudHomoniemGewone seekatSpanbandbrugYsterObesiteitLys van bekende Suid-AfrikanersTheuns JordaanModerniseringGlukoseElandréGawes van die Heilige GeesAssimilasie (taalkunde)Slag van MajubaMuggieAapHolocaustRiviersonderendOrtopedieBlaarSelfbevorderingVigsVerenigde KoninkrykPersoonlike voornaamwoordGeweldKolonoskopieEjakulasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteLandbouAfrikaanse WikipediaNiersteenVan Breda-moordeNederlandsTuisbladWetenskaplike klassifikasieGewone breukeTromLewerTuberkuloseBernice West7de LaanGenderLys van Joodse feeste en herdenkingsXenofobie in Suid-AfrikaLeeuDiftongAmfibieëKaaps-Hollandse stylGrammofoonSkaakGemengde ekonomieNasiebouAfkappingstekenMiljardGeskiedenis van AfrikaansEreksieRooikatMangelontstekingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVergelykings (taalkunde)🡆 More