Grondspeg

Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld.

Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die ground woodpecker.

Grondspeg
Grondspeg
Grondspeg in die Drakensberg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Geocolaptes

Swainson, 1832
Spesie:
G. olivaceus
Binomiale naam
Geocolaptes olivaceus
(Gmelin, 1788)

Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaWortelAfkortingPlae van EgipteMorfologie (taalkunde)EienaamLys van bekende Suid-AfrikanersRookgewoonteKatHigiëneLeierTuberkuloseHoofstadSeksismeSpoorvervoer in Suid-AfrikaMenseregtedagVoorsetselRepubliek die KongoIngrid JonkerTelkomWoordeboekVulkaanAfrikaansMIVKaapstadSomerWetenskaplike klassifikasieLabia (geslagsdele)GrondwetNederlandsKrugerwildtuinLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNatuurbewaringNierversakingApokriewe boekeDistillasieOnse VaderBlourokkeBorskankerMaroela MediaKlimaatsverandering in AfrikaJavaScriptVarkgriepDepressie (gemoedstoestand)WoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemokrasieJuraMuishondGroepsgebiedewetWikiquoteGewone breukeGeskiedenis van die BoererepubliekeHomoniemLetterlike en figuurlike taalgebruikOmtrek, oppervlakte en volumeGemeenskapsorganisasieGautengSkrywerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMonoloogAfrikaanse WikipediaGrondwet van Suid-AfrikaApartheidCarike KeuzenkampHeuningbyWaterbesparing in Suid-AfrikaErosietipesKasterolieJeugdagMusiekDuitslandFeminisme🡆 More